12:52:08 Jan van Niekerk, provinsiale jeugleier van die VF Plus in die Vrystaat, het met skok gereageer op die Universiteit van die Vrystaat se voorneme om 50 swart studente met Thukata-beurse in die Reitz-kamerwonings te huisves. Volgens Van Niekerk bevestig hierdie optrede van die UV-bestuur weereens hul onsensitiwiteit teenoor die blanke studente aan die UV.
Nou word Reitz-koshuis swart