In die jongste verslag oor plaasmoorde en ander moorde op blankes in Suid-Afrika, toon Adriana Stuijt van Censorbugbear dat al hoe meer inwoners van die luukse woonbuurtes in die oostelike dele van Pretoria beroof, verkrag, gemartel en vermoor word. Die vraag het nou ontstaan:"Is Pretoria nog veilig?" Het dit nie tyd geword dat Afrikaners teen
‘Rentekoerse gaan nie verder verlaag word nie’
Die Buro vir Ekonomiese navorsing het Dinsdag gesê verdere rentekoersverlagings gaan nie in die afsienbare toekoms aangekondig word nie. Die Buro se ekonoom Hugo Pienaar het in ’n verklaring oor vooruitsigte vir die derde kwartaal van 2009 gesê dubbelsyfer loonskikkings in ’n hele aantal sektore asook aanduidings dat die ergste resessie dalk verby is, gaan
As jy nie werk nie, moet jy nie eet nie!
Ek het onlangs vir die eerste keer deur 'n dokument geblaai: Verslag van die Volkskongres oor die Armblankevraagstuk gehou te Kimberley 2-5 Oktober 1934.
Ek het onlangs vir die eerste keer deur 'n dokument geblaai: Verslag van die Volkskongres oor die Armblankevraagstuk gehou te Kimberley 2-5 Oktober 1934.
Die tweede gedenkmuur
‘n Aantal jare was daar groot omstredenheid toe die ANC sy sogenaamde “Vryheidspark” in Pretoria opgerig het. Die Vryheidspark se muur van herinnering het die ANC se “helde” van sy sogenaamde vryheidsstryd gedenk. Hierdie sogenaamde helde was uiteraard niks van die aard nie. In werklikheid was hulle ‘n besmetting van boewe, terreursaaiers en kriminele skuim;
Sarkozy se vrou maak hom glo gedaan
тамбов аксессуарылобановский класс
Dodelike gasse bedreig Kivumeer
Meer as twee miljoen mense wat op die oewers van die Kivumeer woon in Sentraal-Afrika loop die risiko om versmoor te word deur gasse wat onder die oppervlak aan die opbou is, het wetenskaplikes gewaarsku. Die meer wat 'n grens tussen Rwanda en die DRK vorm bevat nou 300 kubieke kilometer van koolstofdioksied en 60
Waar is Obama gebore?
In 'n poging om gerugte dat president Barack Obama nie in die VSA gebore is nie, te onderdruk, het die Withuis weer 'n verklaring uitgereik waarin Hawaii se direkteur van Gesondheid verklaar dat hy op 4 Augustus 1961 op die eiland gebore is. Dr. Chiyome Fukino het agt maande gelede, in Oktober 2008, 'n soortgelyke
Brandstofolie net so waardevol soos ruolie
Vir die eerste keer in ses jaar is brandstofolie – wat oorbly as petrol en diesel uit ruolie geraffineer is – net so waardevol soos ruolie. Dit beteken skeepsrederye, wat brandstofolie gebruik, moet nou baie meer vir hulle brandstof betaal – en dít in ’n ekonomiese afplatting weens die internasionale finansiële krisis. Die prys van
Passasiers brand trein
Passasiers het vyf treinwaens van die langafstanddiens Shosholoza Meyl aan die brand gesteek nadat 'n lokomotief Maandag in die Vrystaat gebreek het. Shosholoza Meyl se waarnemende hoof, Viwe Mlenzana, sê die trein was oppad van Bloemfontein na Johannesburg, met sowat 150 passsiers aan boord toe dit naby Virginia teen 6.15nm aan die brand gesteek is.
Talle stakende werkers beseer in polisieoptrede
Etlike betogers is beseer toe die polisie met rubberkoeëls op duisende munisipale werkers losgebrand het wat Maandag die strate ingevaar het om beter vergoeding te eis. Hulle het straatverkopers geteister en vullisblikke in die strate omgekeer. In Plettenbergbaai is vier lede van die polsie en agt bestogers beseer. Kaptein Malcolm Pojie sê die polisie moes
Lees verder: Talle stakende werkers beseer in polisieoptrede
