In die onlangse debat oor mediavryheid in Suid-Afrika en die ANC se moontlik inkorting daarvan, is daar oor een kardinale kwessie geswyg, naamlik die rol van die media self. Beskik die Suid-Afrikaanse media, met hul geskiedenis van politieke en etniese propaganda – veral anti-Afrikaner-propaganda – oor enige morele kapitaal om beswaar teen groter regeringsbeheer oor
Afname in terreur – of nie
Die afgelope jaar het minder terreuraanvalle en terreursterftes as die afgelope vier jaar opgelewer, aldus die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake. Altesaam 14 971 mense het omgekom in 10 999 aanslae. Volgens die departement is Al Kaïda steeds die VSA se grootste bedreiging. Of veel waarde aan hierdie afname geheg kan word, sal net die
Polisie betrokke by veediefstal
“Die Christen-Demokratiese Party (CDP) is geskok deur die nuus dat polisielede betrokke is by die meeste veediefstalgevalle in die Vrystaat. Volgens die jongste beskikbare syfers verloor Vrystaatse boere jaarliks sowat R170 miljoen aan vee- en oesdiefstal. Boonop word sowat R44 miljoen se gereedskap en implemente elke jaar vasgelê,” sê ds. Theunis Botha, leier van die
Obama se vrou in rasherrie
Die Obama-administrasie is in die verleentheid gestel ná diplomatieke flater deur die State Department. Die Departement het ‘n waarskuwing oor rassisme in Spanje op hulle webwerf gehad wat hulle inderhaas moes afhaal voor die Amerikaanse Eerste Dame in dié land aangekom het vir ‘n somervakansie. Kort na haar aankoms is Michelle Obama afgeneem waar sy
Bloeddiamante aan Mandela se konderfonds geskenk
Die swart model Naomi Campbell het in Den Haag tydens die oorlogsmisdadeverhoor van Charles Taylor, gewese Liberiese president, gesê sy het ‘n ‘paar vuil klippies’ van hom as geskenk ontvang. Sy het glo die klippies daarna aan die Mandela-kinderfonds geskenk. Campbell het getuig oor bewerings dat Taylor in 1997 sogenaamde bloeddiamante as ‘n geskenk aan
Lees verder: Bloeddiamante aan Mandela se konderfonds geskenk
Vier beseer in slaghuisroof
‘n Omstander en drie vermeende rowers is Donderdagaand buite n slaghuis in Johannesburg se middestad geskiet, het die stad se metropolisie gesê. Lede van die publiek het die metropolisie oor die rooftog by die slaghuis op die hoek van Bree- en Sauerstraat gewaarsku, het supt. Wayne Minnaar gesê. “Toe die beamptes nadergaan is daar op
Kaap kry nuwe haaivlae
Nuwe waarskuwingstekens om bewusmaking oor haaie te verskerp, is op Kaapse strande opgerig, het Kaapse stadsraad Donderdag gesê. “Die doel van die tekens is om bewusmaking oor die teenwoordigheid van haaie, veral witdoodhaaie, te verskerp,” het Sakhile Tsotsobe, ‘n woordvoerder, gesê. Kaapstad het in samewerking met die organisasie Shark Spotters, drie nuwe tekens ontwerp om
Joernalis vrygelaat
Die joernalis van die Sunday Times, Mzilikazi wa Afrika, sal vrygelaat word voor sy aansoek om borgtog Vrydagoggend in die Nelspruit-streekhof. Regter Johan Kruger het Donderdagaand kort voor 22:00 gesê dit sou onwettig wees om Wa Afrika ‘n minuut langer aan te hou. “Die vryheid van die individu word deur die grondwet beskerm,” het Kruger
Weerbarstige skadu
ukladka-parketaФильчаков прокурор харькова
Egiptiese joernalis beskryf welvaart in Gasa
Terwyl Hamas graag stories van ontbering en lyding in Gasa vertel, het ‘n Egiptiese joernalis Ashraf Abu al-Houl algar verras deur sy voorstelling van ‘n “vooruitstrewende” Gasa waarin pryse laag is en luukse sake, soos kusvakansieoorde, floreer. Al-Houl sê Gasa is “werklik nie onder beleg nie”. Hy sê hy was verbaas om die graad van
