Zim-jeug steun Malema

Die Zimbabwiese jeug het ‘n petisie aan die Suid-Afrikaanse ambassade in Harare teen die beweerde vervolging van die ANC-jeugliga president Julius Malema, oorhandig, het Zimbabwe se Herald Online berig. Die oorhandiging van die versoekskrif aan die adjunk-Suid-Afrikaanse ambassadeur Andy Makwabe in Harare Donderdag, is deur die Pan-Afrikaanse Jeug Unie se adjunk-sekretaris-generaal Tendai Wenyika behartig. Sy het

Lees verder: Zim-jeug steun Malema

Swartes die sondebokke in Libië

Rebellemagte en gewapende burgers het duisende swart Libiërs daarvan beskuldig dat hulle veg om Moeammar Gaddafi te ondersteun en swartes word tans oral gevange geneem en weggevoer na tydelike gevangenisse regoor die hoofstad Tripoli. Feitlik al die gevangenes sê hulle is onskuldige trekarbeiders, en in die meeste gevalle is daar geen bewyse dat hulle nie

Lees verder: Swartes die sondebokke in Libië

Mnr Titus se rassistiese onderrok hang uit

Dit was onmoontlik by die lees van mnr Titus se skrywe in Die Burger en Beeld vandag om nie die totale ignorering van die blanke ras op te merk nie, verwysende na sy bydrae by die konferensie van die RGN: “Die land waarin ons wil woon – beleid, praktyk en wetgewing oor haatmisdaad”. Hierdie artikel

Lees verder: Mnr Titus se rassistiese onderrok hang uit

Tutu se aflaat vir wittes

Desmond Tutu, gesteun deur politiek-korrektes, wil nou die welvaart van wittes verdun deur hulle op ‘n rassegrondslag ekstra te belas. Daar word voorgestel dat teen wit presteerders gediskrimineer word deur hulle materieel af te skaal, selfs tot op die vlak van nie-presterende nie-wittes. Pleks van welvaart breed te versprei, kan die uiteindelike resultaat die herverdeling

Lees verder: Tutu se aflaat vir wittes

Die enigste uitweg

In ‘n meningspeiling op timeslive.co.za dink byna 70% van die stemmers dat pres. Jacob Zuma se posisie in gevaar gestel word deur die opkoms van die Jeugliga. Vir Praaglesers is dit natuurlik ou nuus dat die gewelddadige oproepe van die ANC-jeugligapresident Julius Malema aan sy ondersteuners verreikende gevolge vir Suid-Afrika gaan inhou. Die gedurige gepaai

Lees verder: Die enigste uitweg

PVV vra dat EU-ontwikkelingshulp aan SA gestaak word

PVV Europarlementariërs Barry Madlener en Lucas Hartong willen dat de Europese Commissie onmiddelijk stopt met het geven van ontwikkelingshulp aan Zuid-Afrika. In het kader van de Country Strategy Paper voor ontwikkelingshulp (*), gesloten voor de periode 2007-2013, zegde de EU een bedrag van 980 miljoen euro toe. Dit geld zou moeten bijdrage aan het handhaven

Lees verder: PVV vra dat EU-ontwikkelingshulp aan SA gestaak word

Grondvoorstelle plaas druk op voedselsekerheid

“Daar is verbeteringe in die groenskrif op grond wat verwelkom moet word. Deurdat die groenskrif op grond egter steeds ‘n plafon voorstel op die hoeveelheid privaatgrond wat ‘n individu mag besit, skep dit ‘n resep vir voedseltekorte in Suid-Afrika. Ongeveer 15% van Suid-Afrika se kommersiële boere produseer tans 80% van die kos wat gebruik word.

Lees verder: Grondvoorstelle plaas druk op voedselsekerheid

Israel waarsku aanvallers uit Gasa, Sinai

Die hoof van Israel se weermag het militante in Gasa gewaarsku om Israel se mag nie uit te daag nie, nadat gerugte onthul het dat ‘n aanval vanuit Sinai beplan word. “Hamas en ander terreurgroepe in Gasa moet weet hulle sal ‘n fout maak om ons mag uit te daag en dat enige poging om

Lees verder: Israel waarsku aanvallers uit Gasa, Sinai

Polisie moet hoof red van opstandige leerlinge

Die polisie in Mpumalanga moes ‘n skoolhoof van sy betogende leerlinge red. Hy het homself Woensdag in sy kantoor toegesluit uit vrees dat die leerlinge hom sou aanrand. Die polisie het hul omstreeks 10:00 na die Vukuzame Sekondêre Skool in Tweefontein C naby KwaMhlanga gehaas en honderde betogende skoolkinders op die perseel aangetref, het kapt.

Lees verder: Polisie moet hoof red van opstandige leerlinge