Ekslusief! Opleiding van geheime jeugkrygsmag in plakkerskampe

PRAAG het vandeesweek eerstehandse inligting bekom dat ‘n geheime krygsmag van swart jeugdiges in plakkerskampe rondom Johannesburg gerekruteer en opgelei word. Ná opleiding ontvang die lede van die krygsmag ‘n maandelikse loon van R2200 wat in kontant uitbetaal word vanuit staatsvoertuie met regeringsregistrasienommers. Die opleiding mag verband hou met die sogenaamde jeugdienskorps, oftewel Narysec, waaroor

Lees verder: Ekslusief! Opleiding van geheime jeugkrygsmag in plakkerskampe

Zuma koue pampoen, sê Shivambu

Ekonomiese vryheidsvegters word nie geïntimideer deur president Jacob Zuma nie, het Floyd Shivambu, voormalige woordvoerder van die ANC-jeugliga, gesê. “As hy dink ons voel geïntimideer deur dreigemente om aksie te neem, moet hy weet ons is nie,” het Shivambu in ‘n verklaring gesê. “Zuma het gesê daar is mense wat betrokke is in die aanhitsing

Lees verder: Zuma koue pampoen, sê Shivambu

Skoolhoofde met afdanking gedreig oor boekklagtes

Die departement van basiese onderwys het skole gedreig oor hulle klagtes dat hulle geen handboeke ontvang nie. ‘n Skoolhoof in Limpopo moes ‘n dokument teken waarin hy ontvangs erken van handboeke sonder dat sy skool die handboeke ontvang het. Toe hy weier, is hy gedreig met afdanking. Skoolhoofde en beheerliggame by skole oral in Limpopo

Lees verder: Skoolhoofde met afdanking gedreig oor boekklagtes

Beskawing ongehoord in die nuwe SA

In die ou Suid-Afrika is telkens gesê dat beskawing met die aankoms van Jan van Riebeeck in 1652 aan die suidpunt van Afrika geplant is. Daardie aanvanklike klein groepie blankes is eeue lank op ‘n deurlopende grondslag met nog Europeërs aangevul. Hulle ondernemingsgees, kundigheid en toewyding het die aanskyn van die land verander. Suid-Afrika het

Lees verder: Beskawing ongehoord in die nuwe SA

Plaasaanvalle word deur Izinyoka uitgevoer

Die aanvalsgroep wat plaasmoorde in die distrik van Trompsburg uitvoer, staan bekend as die Izinyoka, wat “slange” beteken. Van hulle het selfs ongestoord opgedaag by landdroshof vir die verskyning van drie van hul lede op aanklagte van moord. Swart inwoners van Madi­kgetla, die lokasie by Trompsburg, het Donderdag bevestig dat hulle wit plaaseienaars doelgerig aanval.

Lees verder: Plaasaanvalle word deur Izinyoka uitgevoer

Moslems storm VS-ambassades in Kaïro, Jemen oor film

Minstens 13 mense is Donderdag buite die Amerikaanse ambassade in Kaïro beseer nadat botsings tussen Egiptiese veiligheidsmagte en betogers uitgebreek het. Die betogers is in opstand oor ‘n film wat Islam beledig. Die film, “Onskuld van die Moslems,” toon die profeet Mohammed as ‘n bedrieër, ‘n rokjagter en ‘n ​​mal mens in ‘n ​​openlike bespotting,

Lees verder: Moslems storm VS-ambassades in Kaïro, Jemen oor film

Obama veroordeel moord op Amerikaanse ambassadeur

Barack Obama, president van die VSA, het Woensdag die dood van vier Amerikaners, wat die Amerikaanse ambassadeur insluit, ná ‘n aanval op sy land se konsulaat in die Libiese hoofstad Benghazi, veroordeel. Die Amerikaanse leier het hulde gebring aan die ambassadeur, Chris Stevens, en sy kollegas wat dood is toe ‘n groep Libiese betogers op

Lees verder: Obama veroordeel moord op Amerikaanse ambassadeur

Gewelddadige SA, die uitkoms van ‘strategiese spioene’

Soos Willie Esterhuyse in sy boek Endgame (Afr. titel: Eindstryd) spog oor die rol wat hyself en Nasionale Intelligensie gespeel het in die oorgang na “demokrasie”, is groot segmente van die weermag destyds as “diep verdag” gesien weens hul waarskuwings dat oorgawe op geweld sou uitloop. Dat sy teenstanders ongelukkig na 18 jaar reg bewys

Lees verder: Gewelddadige SA, die uitkoms van ‘strategiese spioene’

ANC lag Malema en ‘piesang-republiek’ af

Mac Maharaj, die presidensiële woordvoerder, het geweier om kommentaar te lewer oor die gewese ANC-jeugligaleier, Julius Malema, se uitlatings dat Suid-Afrika ‘n piesangrepubliek is. “Ons gaan nie hierdie stories bestendig deurdat ek of die president kommentaar daaroop lewer nie. Julle kan nie verwag dat hy [Zuma] hierop kommentaar moet lewer nie,” het Maharaj Woensdag gesê.

Lees verder: ANC lag Malema en ‘piesang-republiek’ af