Registreer!

Die VF Plus verwelkom adjunkpresident Motlanthe se aankondiging van die datum vir die plaaslike regeringsverkiesing as 18 Mei 2011. “Dit is baie goed dat daar nou duidelikheid rondom die datum vir die verkiesing bestaan. Sodoende kan politieke partye, die kieserspubliek en die OVK voldoende voorbereidings tref vir die belangrike komende verkiesing,” het dr. Pieter Mulder,

Lees verder: Registreer!

Ope brief aan Trevor Manuel

In ‘n absurde stuk hoogheilige politiekery het u, minister Trevor Manuel, in ‘n ope brief kwansuis luidkeels protes aangeteken teen die ou-ou rassisme van die ANC-regime, wat bloot opnuut na die oppervlak gekom het met die aartsrassis, Jimmy Manyi, se gewraakte uitlatings teenoor bruines. Ek kan dié belaglike uitlatings in u skrywe verwoord egter hoegenaamd

Lees verder: Ope brief aan Trevor Manuel

‘n ‘Hendrik Verwoerd-rassis’

Die Demokratiese Alliansie (DA) het Woensdag ‘n nuwe opname bekendgestel waarin die omstrede Jimmy Manyi, regeringswoorvoerder, glo uitvaar teen Indiërs in Suid-Afrika. “Die DA sal ‘n opname in DVD-formaat aan joernaliste verskaf waarin Manyi nóg ‘n rassistiese opmerking maak, hierdie keer teenoor Indiërs in Suid-Afrika,” het die party gesê. Nuus24 het ‘n opname van Manyi

Lees verder: ‘n ‘Hendrik Verwoerd-rassis’

Moslemsaanval in Duitsland eis twee

Twee mense is dood en twee is beseer, ten minste een kritiek, in ‘n skietaanval op Amerikaanse militêre personeel by Frankfurt Internasionale Lughawe in Duitsland. Die aanval het omstreeks twintig oor drie op 2 Maart plaasgevind. Volgens nuusverslae, het ‘n gewapende aanvaller aan boord van ‘n Amerikaanse militêre bus wat by die ingang van Terminaal

Lees verder: Moslemsaanval in Duitsland eis twee

SABC-aanstellings ‘n bron van kommer

“Die Vryheidsfront Plus verwerp die aanstellings wat die parlementêre portefeuljekomitee oor Kommunikasie gister op die SABC-raad gemaak het. Al die aanstellings was ANC-voorkeurkandidate en geeneen van die opposisie se kandidate was oorweeg nie. Dit beteken dat die ANC sy greep op die SABC verder versterk het en is ‘n kommerwekkende tendens, spesifiek beskou teen die

Lees verder: SABC-aanstellings ‘n bron van kommer

Staak die misbruik van belastingbetalers

“Die regering neem gevaarlike ekonomiese risiko’s deurdat ernstige waarskuwings deur ekonome telkens met aggressie deur ANC-parlementslede begroet en afgekeur word. Belastingbetalers word egter deur die ANC-regering misbruik om ‘n duur staatsdiens, ‘n toenemende aantal maatskaplike toelaes en onrealistiese werkskeppingsteikens te befonds,” het dr. Conrad Beyers, hoofwoordvoerder oor Finansies vir die Vryheidsfront Plus gesê. Die ekonoom,

Lees verder: Staak die misbruik van belastingbetalers

Polisievoertuie vergader stof

“Die meer as honderd splinternuwe ongebruikte polisievoertuie by Bainsvlei-polisiekantoor (Bloemfontein) wat stof opgaar en nie versprei word aan polisiestasies wat ‘n tekort aan voertuie het nie, bevorder misdaad. Om te beweer die administrasie vir die verspreiding is omvattend en vertraag die proses is onaanvaarbaar en getuig eerder van laksheid en onbevoegdheid. Die feit dat Bloemspruit-polisiestasie

Lees verder: Polisievoertuie vergader stof

Sarko buig voor Brics

Nicolas Sarkozy sal Woensdag vir Jacob Zuma in Frankryk as leier van ‘n opkomende groot mag verwelkom. Zuma sal ook as sleutelspeler optree in Parys se plan om die G20 tydens haar presidentskap te gebruik om die wêreld se finansiële instellings te hervorm. Sarkozy hou tans die roterende presidentskap van beide die Groep van Agt

Lees verder: Sarko buig voor Brics