Studie toon dat wittes meer rassisme ervaar

Rassisme is “erger vir wit Amerikaners as swart Amerikaners”, het ‘n studie uitgewys. Wit mense in die Verenigde State nou voel teen gediskrimineer, meer as swart mense, volgens ‘n nuwe studie deur die professore aan die Harvard Business School en Tufts-universiteit. Die studie het ongeveer 200 witmense en 200 swart mense gepeil, ewekansig getrek uit

Lees verder: Studie toon dat wittes meer rassisme ervaar

Romney se kanse lyk skraal

Die Amerikaanse kieskollege-stelsel beteken dat elke deelstaat ‘n sekere aantal stemme ontvang wat bereken word op die aantal inwoners, en die kandidaat wat ‘n meerderheid van hierdie stemme inoes – 270 of meer – sal die volgende president wees. Vir state met ‘n groot bevolking, soos Kalifornië of Texas, beteken dit dus meer invloed, en

Lees verder: Romney se kanse lyk skraal

Myners steek man aan die brand

‘n Man het verkool en ‘n ander een is by die Nkaneng- informele nedersetting in Photsaneng naby Rustenburg geskiet, het die polisie gesê. “Sowat 400 mynwerkers het omstreeks 06:00 by die informele nedersetting bymekaargekom…” het kapt. Dennis Adriao gesê. Hy sê ‘n man is per helikopter na ‘n hospitaal geneem nadat hy geskiet is. ‘n

Lees verder: Myners steek man aan die brand

Dalai Lama verdedig Moslems

Die Dalai Lama, geestelike van Tibet, het gewaarsku dat Islam nie as bloot net negatief beskou moet word nie, en het ‘n beroep op aanbidders van verskillende gelowe gedoen om na mekaar uit te reik. Die geestelike het tydens ‘n toer van die Verenigde State gesê elke geloof, insluitend sy eie, het “eiesinnige” mense, en

Lees verder: Dalai Lama verdedig Moslems

Stakings kos miljarde

Die beskadiging van eiendom en aanranding tydens stakings is onaanvaarbaar, het pres. Jacob Zuma gesê. “Ons moet sulke aktiwiteite ontmoedig. Dis nie goed vir ons land nie,” het die president by die swart sakeberaad in Midrand, Johannesburg, gesê. “Die regte van werkers en werkgewers word in ons land se wetgewing gewaarborg. Ons het voldoende meganismes

Lees verder: Stakings kos miljarde

SA kry 2 nuwe universiteite

Suid-Afrika sal twee nuwe universiteite binne twee jaar hê, het Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, gesê. “Die plan is om die universiteite teen 2014 te hê,” het hy by ‘n swart sakeberaad in Midrand, Johannesburg, gesê. Die twee universiteite sal in Mpumalanga en die Noord-Kaap gebou word. Фильчаков прокурор харьков

Lees verder: SA kry 2 nuwe universiteite

Die nar dans vir sy gehoor

Terwyl Suid-Afrika gebuk gaan onder groeiende geweld, baie erger as onder apartheid, geniet die skepper van die Nuwe Suid-Afrika, FW de Klerk, die internasionale kalklig. Hy het onlangs in die VSA in sy sterstatus gebaai toe oud-Nobelpryswenners vereer is. De Klerk, ‘n vredespryswenner, staan naas wenners soos president Barack Obama wat onwettig onbemande tuie stuur

Lees verder: Die nar dans vir sy gehoor

Vragmotorbestuurders geskiet, aan die brand gesteek

‘n Vragmotorbestuurder is geskiet terwyl hy op die N3 naby Cato Ridge in KwaZulu-Natal gery het, het paramedici gesê. ER24 se Derrick Banks sê die man, wat in sy 40’s is, is in die been geskiet. “Nadat hy geskiet is, het hy homself sowat 10 km na die Camperdown-polisiestasie bestuur om hulp te kry,” het

Lees verder: Vragmotorbestuurders geskiet, aan die brand gesteek

Betogings styg dramaties wys navorsing

Protes het dramaties gestyg in die eerste agt maande van hierdie jaar, volgens ‘n verslag deur die Multi-Level Government Initiative. Tagtig persent van alle opstande is gewelddadig. Die inisiatief, wat protes tussen Februarie 2007 en Augustus 2012 nagespoor het, het Woensdag sy barometerverslag in Kaapstad vrygestel. Die navorsing bevestig die bevindinge van plaaslike regerings en

Lees verder: Betogings styg dramaties wys navorsing