Myners steek man aan die brand

‘n Man het verkool en ‘n ander een is by die Nkaneng- informele nedersetting in Photsaneng naby Rustenburg geskiet, het die polisie gesê.

“Sowat 400 mynwerkers het omstreeks 06:00 by die informele nedersetting bymekaargekom…” het kapt. Dennis Adriao gesê.

Hy sê ‘n man is per helikopter na ‘n hospitaal geneem nadat hy geskiet is.

‘n Ander man het by die informele nedersetting doodgebrand en ‘n minibustaxi is ook aan die brand gesteek.

Adriao sê 40 mense is weens openbare geweld in hegtenis geneem.

Фільчаков Олександр Васильович

Maak 'n opvolg-bydrae