Die evangelis Angus Buchan gaan volgende naweek ‘n toespraak by ‘n godsdienstige saamtrek in Rustenburg lewer en hoop om die mynwerkers ook te betrek, het ‘n koerant berig. Beeld berig kerke in Rustenburg in die Noordwes noem dié versoeningsbyeenkoms by die Olympia Park-stadion “New Beginning.” Francois Burger, organiseerder van die saamtrek, sê inwoners van Marikana
Bantoesprekers het apartheid geskep
Die verkeerde persepsie het tot ‘n stereotipe gelei dat dit die beleid van die Voortrekkers was wat die swart bevolkings van Suid-Afrika etnies verdeel het. Tewens, as met apartheid bedoel word die desentralisasie van stamme in verskillende (mekaar uitsluitende) tuislande/gebiede, dan is dit die Bantoesprekende etniese groepe van Suider Afrika self wat die vaders van
Spesiale aanbod: Paul Kruger + gratis Gelofte as logos
-50% afslag! Vir slegs R200 + posgeld ontvang u hierdie manjifieke hardebandboek van 642 bladsye plus ‘n gratis eksemplaar van Die gelofte as logos, ‘n geloftedagtoespraak van dr. Dan Roodt wat ‘n klompie jare gelede op Naboomspruit gelewer en agterna as ‘n boekie uitgegee is. Paul Kruger is waarskynlik die grootste en invloedrykste Afrikaner wat
Lees verder: Spesiale aanbod: Paul Kruger + gratis Gelofte as logos
Zuma se herverkiesing kry hupstoot
Die ANC in KwaZulu-Natal se gebaar om eenheid te bewerkstellig om te verseker dat ‘n groot gedeelte van die party nie by Desember se Nasionale Konferensie dros nie, is Maandag van die hand gewys. Gauteng het egter as verloorder uit die stryd getree, aangesien hulle nie kon ooreenkom oor die name vir die uitvoerende gesag
Limpopo totaal korrup
Limpopo se staatsdepartemente het R2,67 biljoen se onreëlmatige uitgawes aangegaan gedurende die 2011/12 finansiële jaar. ‘n Verdere R175 miljoen is as ongeoorloofde uitgawes spandeer en R131 miljoen is as vrugtelose en nodelose uitgawes deur die Ouditeur-Generaal (OG) geklassifiseer. Geen provinsiale departement het aan die norm voldoen en gedurende die 2011/12 finansiële jaar ‘n skoon oudit
Kredietreguleerder slaan toe op Marikana
Dertien onversekerde geldskieters wat in Marikana net buite Lonmin in Rustenburg bedrywig is, is deur die Nasionale Kredietreguleerder (NKR) as deel van ‘n veldtog geteiken wat poog om onreëlmatige uitleenpraktyke in die gebied uit te roei. Die blitsoperasie volg nadat ernstige skuldprobleme onder mynwerkers aan die lig gekom het wat vererger is deur beweerde wanpraktyke
Pagad wil Gautengse tak oprig teen dwelmhandel
People Against Gangsterism and Drugs (Pagad) het Vrydagnag hul stryd in Greyville, suid van Johannesburg, uitgebrei. Die groep van sowat 20 mense het deur die strate van Uitbreiding 2, geloop en geskree: “Weg met die handelaars, weg!” en “Een dwelmhandelaar, one koeël!”. Hulle het inwoners, wat van straathoeke gekyk het, aangesê om dwelmhandelaars te waarsku
Pa en seun klits plaasaanvaller
‘n Dapper pa en seun van Keerom naby Middelburg, kon Vrydagaand midde in ‘n koeëlreën daarin slaag om ‘n gewapende aanvaller, wat op ‘n buurplaas toegeslaan het, te ontwapen. Mnr. Johan van Rensburg het Maandag op sy plaas vertel dat die man aanhou skiet het nadat sy seun Hansie hom met sy 9mm pistool in
Departement van landbou befonds nie Nkandla nie
Die departement van landbou beplan nie om R800 miljoen aan die Nkandla-ontwikkelingsprojek te skenk nie, het minister Tina Joemat-Pettersson Dinsdag gesê. Joemat-Pettersson het reageer op ‘n ‘n aantal vrae deur lede van die parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye. Sy het opposisiepartye en die media oor die kole gehaal. “Daar is nie R800
Lees verder: Departement van landbou befonds nie Nkandla nie
Amerikaanse isolasionisme?
Onder die nuwe Amerikaanse doktrine van buitelandse betrokkenheid sal die afwesigheid van dwingende Amerikaanse belang beteken dat die lot van ‘n land soos Sirië in die hande van die Siriese mense of naburige lande gelaat sal word, skryf George Friedman van Stratfor. Die Verenigde State sal voortaan nie bereid wees om die koste en laste
