Suid-Afrika sal twee nuwe universiteite binne twee jaar hê, het Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, gesê.
“Die plan is om die universiteite teen 2014 te hê,” het hy by ‘n swart sakeberaad in Midrand, Johannesburg, gesê.
Die twee universiteite sal in Mpumalanga en die Noord-Kaap gebou word.
