Israel het in die finale beplanningfase bereik waarin 477 Palestynse politieke gevangenes vir die Israeliese soldaat Gilad Shalit uitgeruil sal word. Volgens die ooreenkoms gaan Israel ‘n totaal van 1 027 gevangenes vir die vryheid van die soldaat aan die Palestynse magte oorhandig. Behalwe vir die 447 politieke gevangenes sal honderde Palestyne wat lewenslange moordvonnisse
Superkiem klits nege
Nege pasiënte in privaathospitale het die “superkiem” NDM-1 (New Delhi metallo-lactamase 1) opgedoen, het The Star berig. Twee mense wat die NDM-1 opgedoen het, is reeds dood, maar mediese kenners sê dít is nie vanweë die infeksie nie. Die superkiem is ‘n paar weke gelede by die Life Glynnwood-hospitaal in Benoni opgemerk, het die koerant
Nie net krieket korrup nie, sokker ook
Die Minister van Sport, Fikile Mbalula, sal na verwagting vandag sy stem dik maak oor die bestuursliggame van krieket en sokker wanneer hy sy jaarverslag aan die Parlement se Portefeuljekomitee oor Sport in Kaapstad voorlê. Sy woordvoerder sê die twee kwessies sal deel wees van die verslag. Mbalula het oor die naweek uitgevaar teen Krieket
Amerikaanse spesialiseenheid land in Oeganda
Die Amerikaanse weermag gaan 100 spesialislede van sy elite-eenheid, die Green Berets, na die noorde van Oeganda ontplooi. Dié spesialissoldate sal ‘n militêre veldtog van stapel stuur om Joseph Kony, en sy Lord’s Resistance Army (LRA) te elimineer. Kony word gesoek sedert ‘n lasbrief vir sy inhegtenisname deur die Internasionale Strafhof in 2008 uitgereik is. Die
Het FW hoogverraad gepleeg?
Het FW de Klerk hoogverraad gepleeg? In hierdie onderhoud verduidelik mnr. Jannie Matthee hoe die De Klerk-bewind reeds vóór 1994 begin het om offisiere van die ANC se militêre vleuel, Umkhonto we Sizwe, in hoë posisies by die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie aan te stel. Данильченко Юрий отзывы
Belhar-belydenis gaan blankes verder verdeel
Een van die basiese beginsels van tradisionele Christene is hul geloof in die Bybel as openbaring van die God waarin hulle glo. Die Bybel verskaf sekere riglyne aan mense en word verskillend deur verskillende mense geïnterpreteer. Die drie Afrikaanse susterskerke het sekere geloofsbelydenisse wat deur belydende lidmate onderskryf word en wat gebaseer is op ‘n
Edele barbare smul glo aan Duitse toeris
Kannibale het ‘n Duitse seiljagvaarder na bewering geëet tydens sy besoek aan ‘n Suid-See-eiland. Die oorblyfsels in die kole van ‘n kampvuur kan blykbaar dié van 40-jarige Duitse maatskappyadviseur Stefan Ramin wees, sê ondersoekers. Hy het glo gereël om ‘n tradisionele bokkejag in die bos by Nuku HIVA in Frans-Polinesië mee te maak. Sy vriendin
Zuma onthul moordkomplot
President Jacob Zuma het in Zoeloe vertel dat daar ‘n komplot was om hom vermoor toe hy adjunk-president was. Maar, volgens Die Burger, het Zuma gesê die komplot is gefnuik te danke aan die lojaliteit van sy lyfwagte wat geweier het om die plan uit te voer. Die Burger het berig dat Zuma Saterdag na
Vermeende misdadiger opgelei as sensusbeampte
Melumzi Hina (32), wat beskuldig word van roof met verswarende omstandighede, kon nie sy verhoor bywoon nie, want hy was vir opleiding om een van Suid-Afrika se sensusamptenare te word lui ‘n berig in The Herald. Port Elizabeth se streekhoflanddros Kenny Cooney was geskok toe Hini se prokureur met ‘n dokument by die hof opdaag
Wie sit agter die opstande wêreldwyd?
Beset LSX oftewel beset die Beurs van Londen! Dit is maar die jongste van ‘n groeiende aantal besettingbewegings regoor die wêreld, insluitend dié in New York. “In Londen, sal ons die Effektebeurs beset. Om die finansiële stelsel oor te neem en dit gebruik om idees te skep vir hoe ons kan werk aan ‘n beter
