Tender ruik na visbalie

‘n Konsortium wat die eienaar van een van die land se grootste vismaatskappye is, het ‘n byna R1-miljard-tender losgeslaan om Suid-Afrika se visbedryf op see te polisieer. Sekunjalo Investments staan ​​aan die hoof van die konsortium. Dit is ‘n bron van groot kommer dat die maatskappy beide die speler en skeidsregter in die polisiëring van

Lees verder: Tender ruik na visbalie

DRK raak onrustig oor uitslae

Geweld het in dele van die Demokratiese Republiek van die Kongo en in die buiteland uitgebreek en diplomate skarrel om die spanning te ontlont voor dié land se verkiesingsuitslae bekendgemaak word, het RSG berig. Die DRK se verkiesingskommissie het die aankondiging van die wenner van die land se presidensiële verkiesing van November 28 uitgestel. Dit

Lees verder: DRK raak onrustig oor uitslae

Swart kommissie ondersoek wapenskandaal

President Jacob Zuma het die Regterpresident in die Vrystaatse Hooggeregshof, Hendrick Musi, as ‘n lid van die kommissie van ondersoek na die wapenskandaal aangewys. Die presidensie het Dinsdag in ‘n verklaring gesê dié skuif kom nadat Regter Willem van der Merwe aangedui het dat hy weens persoonlike redes nie in die kommissie sal kan dien

Lees verder: Swart kommissie ondersoek wapenskandaal

Ras, godsdiens, politiek

Daar loop maar deurentyd ‘n politieke draad deur geloof, en die geskiedenis is vol sulke voorbeelde. Gedurende die heerskappy van Keiser Konstantyn is die Geloofsbelydenis van Nicéa deur Rooms-Katolieke biskoppe geformuleer. ‘n Latere georganiseerde Christendom bestaande uit hoofsaaklik Rooms-Katolieke en Protestantse denominasies, was gebaseer op drie ekumeniese belydenisskrifte waarvan die Geloofsbelydenis van Nicéa deel was.

Lees verder: Ras, godsdiens, politiek

Nog Holocaustslagoffers kry pensioen

Duitsland het ná ‘n jaar se volgehoue onderhandelings ooreengekom om pensioene aan nóg sowat 16 000 Holocaust-slagoffers van oor die wêreld uit te betaal. Die meeste van dié slagoffers is oorlewendes wat destyds uitgehonderde kinders in Nazi-ghetto’s was of mense wat in vrees weggekruip het. Die ooreenkoms tussen die New York-gebaseerde Claims Conference en die

Lees verder: Nog Holocaustslagoffers kry pensioen

Ateïste krimp

Het christendom groeit wereldwijd sneller dan alle andere godsdiensten. Dagelijks komen er 83.000 christenen bij. Het aantal niet-religieuzen en atheïsten neemt daarentegen iedere dag met 1000 af. Dat blijkt uit het onderzoek “Status of Global Mission 2012” van het Amerikaanse tijdschrift International Bulletin of Missionary Research (IBMR), waarover het Duitse magazine Katholi­sches vrijdag berichtte. Sinds

Lees verder: Ateïste krimp

Kernwedloop word warm

Saoedi-Arabië oorweeg dit om kernwapens aan te skaf sodat hulle kan saampraat met plaaslike mededingers Israel en Iran, het die voormalige intelligensiehoof Turki al-Faisal Maandag gesê. “Ons pogings en dié van die wêreld het nie vir Israel oortuig om sy wapens van massavernietiging te laat vaar nie, en Iran ook nie … daarom is dit

Lees verder: Kernwedloop word warm

24/7 Pornokanaal vir SA

‘n Nuwe 24-uur-pornografiese kykkanaal sal vanaf Januarie 2012 op satelliet-televisie in Suid-Afrika te siene wees. Die pornokanaal, ook bekend as PSat, is Frans en word van buite Suid-Afrika se jurisdiksie uitgesaai, het John Solomon van African Satellite Installations (ASI)gesê. Dié maatskappy sal spesiale dekodeerders en slimkaarte teen R99 per maandaan kykers beskikbaar stel. Suid-Afrikaanse owerhede

Lees verder: 24/7 Pornokanaal vir SA

Wanbestuur bied ‘politieke’ hefboom

Meer provinsies sal deur die regering beoordeel word om ‘n wydverspreide finansiële krisis en wanbestuur van fondse te verhoed. Die kabinet het vroeër aangekondig dat die regering in die Vrystaat, Gauteng en Limpopo gaan ingryp. Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, sê die Gautengse Departement van Gesondheid het ‘n agterstand van sowat vier miljard rand.

Lees verder: Wanbestuur bied ‘politieke’ hefboom

Hoofman moet oproer keer

Die situasie in die dorpies Dinokana en Ntsweletsoku in Noordwes is steeds gespanne nadat die gemeenskappe padblokkades opgerig het. ‘n Hoofman moes intussen intree om die oproer te stuit. Inwoners van die twee dorpe het ‘n taxi-eienaar daarvan beskuldig dat hy agter ‘n rituele moord sit. Sy medewerkers het uit weerwraak vir die afbrand van

Lees verder: Hoofman moet oproer keer