Die vertraagdes van Facebook

In een of ander oerwoud in Afrika, is ‘n massa-moordenaar by name Kony verpletter… want ‘n paar miljoen mense op Facebook het hom onbevriend. Lekker diep asemhaal en ontspan! Miljoene goeie mense wat nog nooit gehoor het van Joseph Kony nie kan met hul dagtaak voortgaan, nadat hulle hul goedheid gedemonstreer het deur te kliek

Lees verder: Die vertraagdes van Facebook

Afghanistan ‘n fiasko na jongste moordaanval

Sestig persent van die Amerikaners glo dat die oorlog in Afghanistan nie die koste daarvan werd is nie, en byna dieselfde aantal glo aan ‘n vroeë Amerikaanse onttrekking van die land, het ‘n nuwe peiling getoon. Die opname deur ABC News en The Washington Post het aangedui dat die aantal skeptici byna verdubbel het van

Lees verder: Afghanistan ‘n fiasko na jongste moordaanval

Front vir Iran se heli-aankope val deur die mat

Kgalema Motlanthe se metgesel Gugu Mtshali was na bewering gekoppel aan ‘n skema om goedkeuring van die regering te ‘koop’ vir ‘n plan om helikopters aan Iran te verkoop, volgens ‘n berig deur die Sunday Times. Mtshali, voormalige De Beers-bestuurder Raisaka Masebelanga en ander, het na bewering met verteenwoordigers van 360 Aviation ontmoet om ‘n

Lees verder: Front vir Iran se heli-aankope val deur die mat

ANC vlek transaksie tussen DA en Naspers oop

Die ANC het Sondag die DA en Naspers daarvan beskuldig dat hulle saamkonkel. Hulle het die DA-munisipaliteit in Kaapstad veroordeel omdat hulle glo beplan om grond te koop teen dubbel sy gerapporteerde waarde. Onafhanklike eiendomsontleders het die grond gewaardeer op nie meer as R50 miljoen nie. Maar die munisipaliteit sou R106 miljoen betaal aan die

Lees verder: ANC vlek transaksie tussen DA en Naspers oop

Afrikaners het nie redding nodig nie

Dat daar uit Nederland en Vlaandere belangstelling is vir Afrikaans is waar, en dat buitelandse politici hulle sal uitspreek téén misdaad in SA is ook waar. Maar van “Afrikaner-redding” uit die buiteland is daar geen sprake nie. Want dit is nie nodig nie. Afrikaanse leiers vra nie daarvoor nie, waarom sou daar dan hulp kom?

Lees verder: Afrikaners het nie redding nodig nie

Afrikaans vir godsdiens en onderwys

Baie van die mense wat tot in dié tyd Afrikaans as skryftaal gebruik het, was nie-Afrikaners, en sommige van hulle is buite Suid-Afrika gebore. Ook sjeik Abu Bakr Effendi (1835-1880) was so iemand. Abu Bakr, ‘n Koerd wat in Turkye gebore is, was ‘n Islamitiese godsdiens-onderwyser wat Afrikaans as godsdienstige taal vir die Kaapse Moslems

Lees verder: Afrikaans vir godsdiens en onderwys

Afrikaner-redding kom dalk van buite

In ’n beduidende mosie wat die afgelope week by die Europese parlement in Straatsburg ingedien is, spreek 48 Europese parlementslede hulle uit teen die “sistematiese aard” van die aanvalle op wit boere in Suid-Afrika en vra die Suid-Afrikaanse regering om dringend maatreëls in te stel om hul veiligheid te verhoog. Die mosie is ingedien deur

Lees verder: Afrikaner-redding kom dalk van buite

Die naweek se Superrugby: wie die bal nie bemin

Die Cheetahs, die Leeus en die Bulle het die naweek verloor waar hulle net sowel kon gewen het, en daar is ’n sorgwekkende tema in die manier waarop al drie spanne hulle rug op oorwinnings gedraai het. Hierdie spanne het nagelaat om die kosbaarste voorwerp op die veld – die bal – op te pas.

Lees verder: Die naweek se Superrugby: wie die bal nie bemin