David Cameron, Britse premier, het behoorlik laag gekruip voor sy Amerikaanse eweknie. Só laag dat die Britse én Amerikaanse publiek naar is daarvan. Hy het gaan basketbal kyk saam met president Barack Obama en homself soos ‘n tiener wat wil beïndruk gedra. Cameron se “heildronk” aan Obama by gisteraand se staatsbanket was egter die ergste,
Eie weg
Александр Фильчаков Васильевич
Renosterstropers kan vry stap
‘n Chinese en ‘n Viëtnamese verdagte, aangekla van betrokkenheid by renosterstropery, kan Vrydag uit die Kempton Park-landdroshof as vry mans stap, indien ‘n hofvertaler nie in die hof verskyn nie, het Beeld berig. Distrikslanddros Eric Mhlari het Donderdag die saak teen die twee uitgestel tot Vrydag, en gewaarsku dat in die afwesigheid van ‘n vertaler,
Revisionistiese geskiedenis 101
By die gedenklesing op die 26ste herdenking van die “Laeveldslagting” het Jackson Mthembu, die ANC se nasionale woordvoerder by die KaNyamazane Gemeenskapsaal, die “bloedbad” deur die vorige bewind geskilder en aan die gehoor sy weergawe van die nuwe geskiedenis oorgedra. Dié “slagting” deur die apartheidsregering en sy veiligheidsmagte het begin met die dood van ‘n
OB-besluit om Naspers-DA-transaksie te ondersoek, verwelkom
Die ANC het die besluit deur die Openbare Beskermer, adv. Thuli Madonsela, verwelkom op 14 Maart 2012, om amptelik die stad van Kaapstad en Naspers se multimiljoenrandeiendomstransaksie te ondersoek. Dié twee partye het na bewering die pryse vir die stad Kaapstad se aankoop van die parkeerterrein van Naspers buitensporig aangepas. Die ANC meen dat openbare
Lees verder: OB-besluit om Naspers-DA-transaksie te ondersoek, verwelkom
Twee kitsbanke opgeblaas
Twee kitsbanke in Rustenburg is vroeg gisteroggend opgeblaas, het die Noordwespolisie gesê. Kaptein Amanda Funani het gesê vier mans is gesien waar hulle vlug van die toneel. “Die verdagtes het gevlug in ‘n wit Ford Focus met ‘n onbekende bedrag geld.” Vroeër het hulle by ‘n vulstasie naby aan die Geelhout-Spar winkelkompleks, waar die twee
Absa ontken afleggings
Absa het gerugte Donderdag ontken dat hulle massa-afleggings beplan. Dit was in reaksie op Solidariteit se uitdaging aan Absa se uitvoerende hoof, Maria Ramos, om gerugte te bevestig of te ontken dat “grootskaalse afleggings” op die kaarte is. Solidariteit sê dat Barclays die opdrag vir die afleggings gegee het. Die unie SASBO, wat ongeveer 20
DA in KZN teen dié naweek swart
Die Demokratiese Alliansie se top leierskap in KwaZulu-Natal sal swart wees teen die einde van hierdie naweek. Vir die eerste keer in die geskiedenis van die party, sal twee swart kandidate wedywer vir die leierskap van die provinsie. Die party se onlangse aanstelling van Lindiwe Mazibuko as sy parlementêre leier is gesien as ‘n eerste
Hyundai Elantra verdien Motor van die Jaar!
{jathumbnail off} Eergisteraand is die Hyundai Elantra hier bo as Motor van die Jaar deur die land se motorjoernaliste by ‘n spoggeleentheid in Johannesburg aangewys. Soos die leser van ons padtoets sal kan sien, was dié toekenning welverdiend! Produkte uit Suid-Korea was nog altyd ‘n groot probleem vir Japannese vervaardigers. Die tradisionele groot vervaardigers van
Twee briewe aan Amanda Gouws
Na aanleiding van die gesprek oor “witwees” op RSG se Praat Saam-program, het ek onderstaande twee briewe aan Amanda Gouws gerig. Albei het onbeantwoord gebly. Eerste brief: 7 Maart 2012 Geagte prof. Gouws, Die menings wat u, die heer Jan-Jan Joubert en me. Christi van der Westhuizen vanoggend op RSG se “Praat saam” uitgespreek het,
