217 in Johannesburg aangekeer

'n Totaal van 217 mense is oor die Kerstyd in Johannesburg gearresteer vir misdade wat wissel van dronkbestuur tot moord, het die Gautengse polisie gesê. Polisieoperasies het Woensdag begin en Sondag klaargemaak, het kaptein John Maluleke gesê. Diegene wat in hegteis geneem is, sluit in 4 wat vir moord gevang is, 4 vir verkragting, 6

Lees verder: 217 in Johannesburg aangekeer

Zimbabwe gaan 140 blanke boere vervolg

Zimbabwe gaan 140 blanke grondeienaars vervolg op klagte dat hulle nie hul plase verlaat het onder die land se omstrede grondhervormingsprogram nie, het die staatsmedia Sondag gesê. "'n Totaal van 140 boere gaan vervolg word omdat hulle nie die plase verlaat het, nadat hulle met onteieningsbevele bedien is nie," het die Sunday Mail uit 'n

Lees verder: Zimbabwe gaan 140 blanke boere vervolg

Swarte van 60 in Limpopo gestenig

'n 60-jarige swartman van Limpopo is dood gestenig, klaarblyklik deur 'n groep vigilantes in Apel, het die Limpopopolisie Sondag gesê. Die 60-jarige man is daarvan beskuldig dat hy paar maande terug 'n ander man doodgemaak het, Het superintendent Mohale Ramatseba gesê. Mense het hom uit die huis uit gesleep voordat hy geslaan is en met

Lees verder: Swarte van 60 in Limpopo gestenig

Rebelle vermoor 45 mense in Kongolese kerk, volgens Oegandese weermag

Die Oegandese weermag het Sondag die Lord's Resistance Army (LRA) daarvan beskuldig dat hulle 45 mense  in 'n kerk in noordoos-DRK doodgekap het. 'n Hulpwerker het Vrydag se slagting bevestig en gesê dit het plaasgevind in die Katolieke kerk in die Domuragebied, omtrent 40 kilometer suid van die Soedanese grens. "Ons het inligting dat die

Lees verder: Rebelle vermoor 45 mense in Kongolese kerk, volgens Oegandese weermag

SA moet geografies verdeel word

Image

Dr Sydney Gregan

Daar is 'n versugting onder Afrikaners dat die Afrikaner sy kragte moet saamsnoer; dat eenheid bereik moet word en dat een liggaam namens alle Afrikaners moet praat. Daar word ook opnuut hoop gevestig op die komende verkiesing.

Image

Dr Sydney Gregan

Daar is 'n versugting onder Afrikaners dat die Afrikaner sy kragte moet saamsnoer; dat eenheid bereik moet word en dat een liggaam namens alle Afrikaners moet praat. Daar word ook opnuut hoop gevestig op die komende verkiesing.

Lees verder: SA moet geografies verdeel word

Storms saai verwoesting

Storms het verwoesting gesaai in dele van die Oos-Kaap, Wes-Kaap en KwaZulu-Natal, het die SAUK Sondag berig. 'n Man is dood nadat 'n boom op hom geval het in Ndevana, buitekant King Williams Town. John Fobian, van die polisie se krisisbeheersentrum, het gesê huise se dakke is afgeruk in Tamara, Debe-nek en Alicedale. Baie mense

Lees verder: Storms saai verwoesting

Amerika meen Zim kan soos Guinee raak

Jendayi Frazer Die top-Amerikaanse gesant vir Afrika het gewaarsku dat Zimbabwe deselfde lot as Guinee in die gesig mag staar wanneer president Mugabe sterf. Guinee verkeer in politieke onstuimigheid sedert die langsheersende diktator in Afrika verlede week dood is. 'n Militêr geleide groep het ure ná sy dood 'n oorname aangekondig en 'n tussentydse leier

Lees verder: Amerika meen Zim kan soos Guinee raak

Israelse tenks versamel terwyl vliegtuie Hamas bombardeer

Hamasvegter met vuurpyl Israelse tenks het Maandag begin versamel op die grens met Gaza terwyl oorlogsvliegtuie Hamas teikens gebombardeer het in die digbevolkte enklawe waar aanvalle in die laaste twee dae meer as 300 mense gedood het . Dosyne tenks en personeeldraers het by verskeie punte naby die grens gestaan en luier nadat Israel gewaarsku

Lees verder: Israelse tenks versamel terwyl vliegtuie Hamas bombardeer

Ons moet terugkeer na Germaanse volkstradisies

Rondom 25 Desember vier die Germaanse heidene, waaruit Afrikaners afstam, steeds die tradisionele Wendefees of Mitwinternacht.

Rondom 25 Desember vier die Germaanse heidene, waaruit Afrikaners afstam, steeds die tradisionele Wendefees of Mitwinternacht.

Lees verder: Ons moet terugkeer na Germaanse volkstradisies

Wie is die sogenaamde ‘Afrikanerleiers’?

Verskeie skrywers aan Praag maak gedurig melding van Afrikanerleiers in 'n politieke konteks asof sodanige leiers wel  bestaan. Wie is hierdie leiers na wie hulle verwys? Behalwe die verkose parlementslede van die Vryheidsfront Plus, wat maar 'n klein minderheid Afrikaners verteenwoordig, dra ek geen kennis van enige ander politieke Afrikanerleiers nie.  

Verskeie skrywers aan Praag maak gedurig melding van Afrikanerleiers in 'n politieke konteks asof sodanige leiers wel  bestaan. Wie is hierdie leiers na wie hulle verwys? Behalwe die verkose parlementslede van die Vryheidsfront Plus, wat maar 'n klein minderheid Afrikaners verteenwoordig, dra ek geen kennis van enige ander politieke Afrikanerleiers nie.  

Lees verder: Wie is die sogenaamde ‘Afrikanerleiers’?