Zuma sê stakers moet begin werk

Pres. Jacob Zuma het weer ‘n beroep op stakende mynwerkers gedoen om terug te keer werk toe. Zuma sê hoewel werkers vir hul regte mag opstaan, behoort dit binne die perke van die wet te geskied. “… Ek wil herhaal dat geweld en intimidasie tot ‘n einde moet kom in die gebiede waar stakings steeds

Lees verder: Zuma sê stakers moet begin werk

SA vaar heel swakste in Wiskunde

Die gehalte van wiskunde- en wetenskaponderwys in Suid-Afrika is die swakste ter wêreld. Suid-Afrika het laaste gekom in die kategorie vir wiskunde- en wetenskaponderrig in ‘n peiling van 62 lande, wat deur die Wêreld- Ekonomiese Forum gedoen is. Suid-Afrika was ook in die 54ste plek op die lys van lande vir die persentasie van die

Lees verder: SA vaar heel swakste in Wiskunde

Vyf swartes voor oor Unisa-eksamendiefstal

Vyf mans wat daarvan verdink word dat hulle eksamen-vraestelle by Unisa se kampus in Pretoria gesteel het, het Donderdag in die Pretoria-landdroshof verskyn. Blessing Tsodzo, Simba Nicolas Chira, Arnold Andy Chirare, Alton Mugadani Mashau en Simbarashe Faya sal op 5 November weer in die hof verskyn. Hulle sal tot dan in aanhouding bly, het kapt.

Lees verder: Vyf swartes voor oor Unisa-eksamendiefstal

FW, Zuma verskil oor ekonomie

Oudpres. FW de Klerk probeer maak asof die Nasionale Party ‘n beter regering was as wat die ANC is, het die ANC in die Oos-Kaap Donderdag gesê. “Hy vergeet in ons 18 jaar van demokratiese regering, het ons dinge gedoen wat hulle opsetlik besluit het om nie te doen nie,” het Lubabalo Oscar Mabuyane, provinsiale

Lees verder: FW, Zuma verskil oor ekonomie

Jaap Kelder lê beslag op munisipale bussie

Mnr. Jaap Kelder, die bekende munisipale aktivis en Afrikanerleier, het so pas beslag gelê op ‘n voertuig wat aan die Ekurhuleni-munisipaliteit behoort. ‘n Mercedes-Vito-bussie met die registrasienommer SFX904GP sal nou opgeveil word om die R16 425 wat die munisipaliteit mnr. Kelder skuld, te delg. Die skuld het oorspronklik ontstaan omdat Ekurhuleni mnr. Kelder se elektrisiteit

Lees verder: Jaap Kelder lê beslag op munisipale bussie

R6 miljoen verdwyn uit munisipale rekening

Die Moses Kotane-munisipaliteit in die Noordwes het die bankrekeninge van 15 mense en entiteite laat bevries ná meer as R6 miljoen in minder as vier dae uit die munisipale rekening verdwyn het, het Beeld Donderdag berig. Die hooggeregshof in Pretoria het Absa, Eerste Nasionale Bank, Nedbank en Standard Bank Dinsdag beveel om die sake-, trust-,

Lees verder: R6 miljoen verdwyn uit munisipale rekening

Katrina, Irene, Sandy

Water wat ses voet hoog gestyg het nog skaars heeltemal weggedreineer uit die strate van Coney Island in Brooklyn, NY, toe swart plunderaars reeds op die oorblyfsels van kwesbare winkels op Mermaid Avenue begin toesak het. Dinsdagoggendvroeg het werkers by Mega Aid Apteek aangekom om uit te vind dat die orkaan Sandy nie alleen die

Lees verder: Katrina, Irene, Sandy

Geskiedenis moet reggestel word

Suid-Afrika se geskiedenis moet herskryf word om die nagevolge van kolonialisme op intellektuele produksie reg te stel, het Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, gesê. “Die geskiedenis van SA moet nie net herskryf word nie… maar moet ook ondersoek en in die eerste plek opgeskryf word,” het hy tydens ‘n toespraak in Kaapstad gesê. “Groot

Lees verder: Geskiedenis moet reggestel word

Skiet die boer skep geen presedent nie

‘n Ooreenkoms oor die sing van die lied “Dubula iBhunu” (skiet die boer) wat buite die hof geskik is, is pas ‘n hofbevel gemaak. Die ANC het vroeër die week ooreengekom om nie teen ‘n uitspraak wat die sing van die liedjie verban het, te appelleer nie. Die party het die ooreenkoms met AfriForum en

Lees verder: Skiet die boer skep geen presedent nie