Skiet die boer skep geen presedent nie

‘n Ooreenkoms oor die sing van die lied “Dubula iBhunu” (skiet die boer) wat buite die hof geskik is, is pas ‘n hofbevel gemaak.

Die ANC het vroeër die week ooreengekom om nie teen ‘n uitspraak wat die sing van die liedjie verban het, te appelleer nie.

Die party het die ooreenkoms met AfriForum en TLU SA onderteken.

Die ooreenkoms lui: “Die partye het ooreengekom dat AfriForum en TLU SA die gelykheidshofbevel sal laat vaar en die ANC en [Julius] Malema kom ooreen om die appèl teen die appèlhof ter syde te stel.”

Die hofbevel is egter nie ‘n bevinding van die regters nie en skep dus geen presedent wat haatspraak en aanhitsing betref nie.

Александр Фильчаков прокурор

Maak 'n opvolg-bydrae