In die mees opspraakwekkende oorwinning in Britse politieke geskiedenis, het die Respect-kandidaat Arbeid met ‘n meerderheid van 10140 stemme uit net meer as 18 000 verslaan in ‘n tussenverkiesing. George Galloway het Bradford-Wes in ‘n merkwaardige oorwinning weggeraap onder die Arbeidersparty se neus en bespiegelinge laat opvlam dat die Arbeidersleier sy pos sal moet ontruim.
Lees verder: Gevaartekens flits vir hoofstroom in VK en Frankryk
