Spieëltjie spieëltjie aan die wand… Lexus

{jathumbnail off} Lexus is ‘n vervaardiger op sy eie. In die beginjare was hulle net opgekikkerde Toyota-modelle met hier en daar ‘n besonderse model. Vandag het Lexus ‘n hele reeks motors, party baie nuut en modern en ander so ‘n bietjie lank in die tand.  Alhoewel ‘n vervaardiger in sy eie reg, is Lexus nog

Lees verder: Spieëltjie spieëltjie aan die wand… Lexus

Katolieke groep wil Tutu verbied

‘n Godsdienstige groep eis dat Aartsbiskop Desmond Tutu verbied word van ‘n besoek aan ‘n ​​Amerikaanse Katolieke Universiteit as gevolg van sy pro-aborsie en gay huwelik-menings, asook sy anti-Joodse houding, is Woensdag berig. Die Cape Times het berig dat 784 mense ‘n petisie geteken het vir Gonzaga Universiteit in Washingtonstaat om sy uitnodiging aan Tutu

Lees verder: Katolieke groep wil Tutu verbied

Jack Parow in Newcastle van verhoog gejaag

Die Afrikaanse rapper [kletsrymer] Jack Parow moes van die verhoog gelei word tydens ‘n optrede in Newcastle, KwaZulu-Natal, die naweek, want sy lirieke het ‘n groep mense ontstel, het die Cape Times Woensdag berig. Die groep het Parow, wie se regte naam Zander Tyler is, fisies gedreig by die fees Vrydagaand, omdat sommige mense aanstoot

Lees verder: Jack Parow in Newcastle van verhoog gejaag

Boervrou voor haar kleuters geskiet

Twee kleuters het in die nag uitgehardloop om hulp te soek nadat hul ma voor hul oë op ‘n plaas naby Randfontein doodgeskiet is in die jongste plaasaanval, berig Beeld. Venessa Stafleu (34) is op die plaas Doornfontein 2 geskiet terwyl haar man, by ‘n melkery op die naburige plaas Doornfontein besig was. Kapt. Appel

Lees verder: Boervrou voor haar kleuters geskiet

Die helfte van landbougrond behoort reeds aan swartes

As die drakrag van Suid-Afrika se landoppervlak oorweeg word, behoort 50% van grond aan swartes, het Ernest Pringle, voorsitter van Agri Oos-Kaap, by Landbouweekblad se grondsimposium op Uitenhage gesê. Meer as 40% van Suid-Afrika se grond behoort reeds aan hulle, het Landbou.com berig. Dit sluit alle grond in. Pringle het gesê dat die Instituut vir

Lees verder: Die helfte van landbougrond behoort reeds aan swartes

Twee NVP-leiers in KZN geskiet

Twee leiers van die Nasionale Vryheidsparty is in die noorde van KwaZulu-Natal doodgeskiet. Die twee was saam met ‘n derde persoon op pad terug van ‘n vergadering toe daar op hulle geskiet is. Die voorsitter en sekretaris van die Umsinga-tak is op die toneel dood en die derde persoon is in ‘n ernstige toestand in

Lees verder: Twee NVP-leiers in KZN geskiet

Condi Rice nog steeds gewild onder Amerikaners

Condoleezza Rice, die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake onder George Bush, sê sy sien haarself nie as Mitt Romney se vise-president-spanmaat in die komende verkiesings nie, maar twee-derdes van die kiesers het ‘n baie hoë dunk van haar. Rice se naam was verlede week andermaal in die nuushooflyne toe Romney haar genoem het as

Lees verder: Condi Rice nog steeds gewild onder Amerikaners

Boervrou deur twee swartes doodgewurg

‘n Boervrou, Henna Smit (75), is Donderdagaand op die plaas Thee­rivier sowat 20km buite Citrusdal deur twee swartes verwurg, berig die Burger. Die stasiebevelvoerder van die Citrusdal-polisie, lt.kol. Cisce Coetzee, het gesê die lyk is Vrydagmiddag deur haar seun in haar huis gevind. Hy woon ook op die plaas in ‘n ander huis sowat 30m

Lees verder: Boervrou deur twee swartes doodgewurg