Vryheidsoorloggraf geplunder

‘n Graf by ‘n Anglo-Boereoorlog-begrafplaas in Ladysmith is deur rowers geplunder, het Amafa Heritage KwaZulu-Natal Sondag gesê. James van Vuuren van Amafa het gesê kontrakteurs was verlede week besig met instandhoudingswerk by die Intombi Camp Military Cemetery, toe hulle afgekom het op ‘n gebreekte grafsteen en ‘n gat van twee meter diep in een van

Lees verder: Vryheidsoorloggraf geplunder

SA sal Israeli-produkte boikot

Suid-Afrika is van voorneme om produkte van Wesoewernedersettings waarop staan  “Made in Israel” te verbied, het die Minister van Handel en Nywerheid Rob Davies aangekondig. Die stap kom nadat twee Suid-Afrikaanse NRO’s saamgewerk het met die gewilde Palestynse Struggle-Koördineringskomitee. Davies, van Joodse afkoms, het in sy amptelike aankondiging gesê dat verbruikers in Suid-Afrika nie mislei

Lees verder: SA sal Israeli-produkte boikot

Google stoot tariewe sesvoudig op

Google, wie se gewilde gmail-diens allerweë deur individue gebruik word, het so pas met ‘n slenterslag hul aanlynbergingsdiens se prys sesvoudig verhoog. Voorheen kon persoonlike gebruikers wie se gmail vol geraak het, vir slegs $5 per jaar ‘n ekstra 20 Gigagrepe se bergingskapasiteit per jaar bygekoop het. Nou vra Google skielik $30 vir dieselfde diens.

Lees verder: Google stoot tariewe sesvoudig op

In 1991 was Obama nog ‘n Keniaan

“Barack Obama, die eerste Afro-Amerikaanse president van die Harvard Law Review, is in Kenia gebore en getoë in Indonesië en Hawaii. Die seun van ‘n Amerikaanse antropoloog, en ‘n Keniaanse minister van finansies, het hy die Columbia Universiteit bygewoon en gewerk as ‘n finansiële joernalis en redakteur van die Business International Corporation. Hy het gedien

Lees verder: In 1991 was Obama nog ‘n Keniaan

‘Vat die myne en die banke, sonder vergoeding’

Die National Union of Metalworkers van Suid-Afrika, Numsa, wil hê die regering moet myne en banke sonder vergoeding nasionaliseer. Irvin Jim, die vakbond se sekretaris-generaal, het by die Universiteit van Johannesburg gister die bevindinge van die navorsing wat in opdrag van die ANC gedoen is, en wat bevind het dat die nasionalisering nie lewensvatbaar is

Lees verder: ‘Vat die myne en die banke, sonder vergoeding’

VF+: Begrotingsdebattoespraak oor Basiese Onderrig

Minister, u het beheer oor die belangrikste department in die land. Sonder ‘n goed funksionerende onderwysstelsel het ons land geen sinvolle toekoms nie. Sonder ‘n onderwysstelsel wat goed belê in ons jongmense begroot ons land vir ‘n skrikwekkende toekoms. Futurists tell us another truism: the best way to predict the future is to create it.

Lees verder: VF+: Begrotingsdebattoespraak oor Basiese Onderrig

Zuma ontstig die Angelsaksers

President Zuma het ‘n goeie skop na die Angelsaksiese maermerrie gemik met die jongste naamsverandering in Durban. Suid-Afrika se proses van naamveranderings vir geboue en strate is nie bedoel om enige deel van die land se geskiedenis uit te wis nie, het die president Donderdag gesê. Dit is eerder ‘n “vorm van simboliese reparasie” om

Lees verder: Zuma ontstig die Angelsaksers