Twitter onder druk om vryheid in te perk

Twitter berei nuwe maatreëls voor om die sigbaarheid van “haatspraak” en “trolle” op die webwerf te verminder. Maar dis ‘n stryd om ‘n paar Twitter gebruikers se begeerte vir anonimiteit en vryheid van spraak te balanseer. Die Arabiese Lente se anonieme gebruikers was byvoorbeeld ook van Twitter afhanklik Dick Costolo, Twitter se uitvoerende hoof, was

Lees verder: Twitter onder druk om vryheid in te perk

Vrouetennis die swye opgelê

Ai, die klanke van tennis. ‘n Plan om ‘n einde te maak aan die harde gille en gekreun in vrouetennis is “eenparig die groenlig gegee” deur die WTA spelers se raad, verteenwoordigers van al vier hooftoernooie en die Internasionale Tennis Federasie, volgens USA Today. “Dit is tyd vir ons die oormatige gekreun in die spel

Lees verder: Vrouetennis die swye opgelê

IRL en Britse vors gee mekaar die hand

Koningin Elizabeth II en die voormalige bevelvoerder van die Ierse Republikeinse Leër (IRL) het Woensdag in ‘n hoogs simboliese gebaar blad geskud – ‘n langverwagte ontmoeting wat die vordering in Noord-Ierland ná dekades van geweld aandui. Volgens beamptes in Noord-Ierland het die monarg en Martin McGuinness mekaar Woensdag tydens ‘n privaatgeleentheid by ‘n teater in

Lees verder: IRL en Britse vors gee mekaar die hand

Net 15 sekondes om Zuma se spies te red

Die verhoor van twee mans wat daarvan aangekla is dat hulle ‘n skildery van pres. Jacob Zuma, waarop sy geslagsdele ontbloot is, geskend het, duur Donderdag in die Hillbrow-landdroshof voort. Die saak is in Mei vir verdere ondersoek uitgestel. Barend la Grange (58) en Louis Mabokela (25) is aangekla van die skending van Brett Murray

Lees verder: Net 15 sekondes om Zuma se spies te red

Delmasmoorde: Saak uitgestel

Drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n vyf maande oue baba en sy versorger vermoor het, het Woensdag in die Delmas-landdroshof verskyn, het die polisie in Mpumalanga gesê. Volgens lt. kol. Leonard Hlathi is die saak uitgestel, aangesien die derde beskuldigde, Fernandos Maritse (27), nog met sy regsverteenwoordiger moet vergader. Hulle sal volgende

Lees verder: Delmasmoorde: Saak uitgestel

KFC skok met vloekende volkslied

‘n Man wat kitshoender by die KFC gekoop het, was geskok toe ‘n “vulgêre, onheilige” weergawe van die volkslied oor die klankstelsel weerklink het, is Donderdag berig. Tariq Mellett het aan die Cape Times gesê hy het in die tou by die KFC in Buitenkantstraat, Gardens, gewag toe hy musiek hoor wat soos die volkslied,

Lees verder: KFC skok met vloekende volkslied

Pentagon raak pienk, Afrika swart

Die viering is selfs uitgesaai op die Pentagonkabelkanaal met die titel “Gaytrotsmaandgebeurtenis”, oftewel Gay Pride.  Die Amerikaanse weermag het besluit gays “moet meer sigbaar raak”.  Die gewone uniformdraer is oorbluf deur die veldtog en wonder wat dit alles mag beteken vir troepmoreel. Sedert wanneer móét enige seksuele voorkeure ‘n sigbare manier van lewe wees, wonder

Lees verder: Pentagon raak pienk, Afrika swart

Duitse korvette met giftige gas gevul

‘n Toer van ‘n oorlogskip deur Duitste bevelvoerders vir politici en verteenwoordigers van die media het ‘n groot verrassing opgelewer: Die bemanning dra maskers as gevolg van giftige gas. Vise-admiraal Axel Schimpf het politici en verteenwoordigers van die media op ‘n toer van die Braunschweig-korvet geneem wat tans vasgemeer is by Kiel. Die genooide gaste

Lees verder: Duitse korvette met giftige gas gevul

Masehare!

Dat twee wit Suid-Afrikaanse mans tydens die begrotingsrede in die parlement so ongepoets en voorbarig kan wees! Die Inkatha Vryheidsparty se Koos van der Merwe en adjunk-minister van vervoer, Jeremy Cronin van die ANC se wit manlike vermetelheid het beslis by Lindiwe Mazibuko geregistreer. Hulle blatante seksistiese opmerkings was van dieselfde orde as rassebeledigings, het

Lees verder: Masehare!