Vrae oor Franse skieter

Mohamed Merah, wat verantwoordelikheid was vir die onlangse dood van sewe mense in Toulouse, was na wat berig word ‘n Franse intelligensiebate. Dit het opnuut vrae laat ontstaan ​​oor Franse veiligheidsamptenare se versuim om Merah aan te keer. Die Italiaanse koerant Il Foglio berig dat die Franse Direktoraat vir Eksterne Sekuriteit (DGES) ​​Merah vergesel het

Lees verder: Vrae oor Franse skieter

Gevaartekens flits vir hoofstroom in VK en Frankryk

In die mees opspraakwekkende oorwinning in Britse politieke geskiedenis, het die Respect-kandidaat Arbeid met ‘n meerderheid van 10140 stemme uit net meer as 18 000 verslaan in ‘n tussenverkiesing. George Galloway het Bradford-Wes in ‘n merkwaardige oorwinning weggeraap onder die Arbeidersparty se neus en bespiegelinge laat opvlam dat die Arbeidersleier sy pos sal moet ontruim.

Lees verder: Gevaartekens flits vir hoofstroom in VK en Frankryk

Bin Laden se weduwees praat

‘n Pakistanse hof het Osama bin Laden se drie weduwees en twee van sy dogters tot 45 dae tronkstraf gevonnis omdat hulle onwettig in die land woon. Die vroue en ‘n paar van hul kinders in Pakistan is in aanhouding sedert Amerikaanse kommando’s bin Laden in ‘n groot huis in die Pakistanse stad van Abbottabad

Lees verder: Bin Laden se weduwees praat

Apple se slawearbeid

Apple se fabrieke in China maak gebruik van tienduisende studente, sommige onder dwang om internskappe te voltooi. Dié arbeidspraktyke is in skrille kontras met die Amerikaanse handelsmerk se beeld van ‘n etiese bedryf. Die Foxconnaanlegte wat iPhones aanmekaar sit, gebruik soms studente so jonk as 16 jaar. Dié bekende handelsmerk is nie net besonder suksesvol

Lees verder: Apple se slawearbeid

Moslems neem beheer van Egiptiese lente

Die Moslem-broederskap, die Egiptiese Islamitiese groep wat reeds die land se parlement beheer, het aangekondig dat hulle ‘n presidensiële kandidaat sal stel in ‘n skuif wat waarskynlik konfrontasie met die land se militêre leiers sal laat eskaleer. Die groep het gesê Khairat al-Shater is gekies as kandidaat vir die presidensiële verkiesing van 23 Mei. Die

Lees verder: Moslems neem beheer van Egiptiese lente

VSA druk SA oor Iranese olie

Suid-Afrika is een van vyf lande wat binne drie maande hul invoer van olie uit Iran drasties sal moet verminder om Amerikaanse sanksies teen banke te keer. Pres. Barack Obama het as rede vir sy versoek gesê: “Daar is ander olieprodusente wat ru-oliepryse verlaag het vir dié rede.” Suid-Afrika, Indië en China moet teen 1

Lees verder: VSA druk SA oor Iranese olie

Bruin US-dekaan wil fakulteit verengels

Die Universiteit van Stellenbosch (US) se fakulteit gesondheidswetenskappe het in ‘n verslag aanbeveel dat Engels die taal van onderrig by ten minste twee instansies word, berig Die Burger. Dit sluit die Tygerbergse kampus en die Tygerberg-hospitaal in Bellville in. Dié verwikkeling het weer die vermoede versterk dat die bruin hekwagters wat die universiteit aangestel het

Lees verder: Bruin US-dekaan wil fakulteit verengels

Alle wit name moet gaan – ANC

Tydens  ’n  spesiale perskonferensie wat by Gallagher Estates gehou is, het die minister van kuns en kultuur, die eerbare Paul Mashathile, aangekondig dat die voorname van alle blankes in Suid-Afrika gaan verander word ter wille van transformasie en rekonsiliasie. Hierdie dramatiese skuif kom te midde van die hernude kontroversie rakende die naamveranderinge van stede en

Lees verder: Alle wit name moet gaan – ANC

Ope brief aan die DA oor Pretoriase straatnaamsveranderinge

In ‘n berig deur die dagblad ‘Beeld’ 29 Maart 2012, ‘DA stem nie oor name’ het mnr Johan Jansen volgens die berig gestel: ‘Mnr. Johan Jansen (DA) het gesê hy sou wou sien dat Kerkstraat eerder na Nelson Mandela-rylaan verander word.’ Die uitlating of standpunt kan nie sondermeer gelaat word nie en die Kerkraad van

Lees verder: Ope brief aan die DA oor Pretoriase straatnaamsveranderinge

Die ‘Dutch Mark’ om die nek

Van die 1860jare af het die verengelsing in die Kolonie toegeneem, veral deur middel van die skole. Selfs op die speelterrein moes die kinders Engels met mekaar praat om straf vry te spring. In party skole is gebruik gemaak van ‘n sleutel, blokkie of hartvormige plank waarop iets geskryf is soos: “I am a donkey”.

Lees verder: Die ‘Dutch Mark’ om die nek