Rusland stuur vloot na Sirië

Twee skepe van die Russiese vloot met seesoldate maak gereed om na Sirië te vertrek om Russiese inwoners en die land se basis daar te beskerm, het Interfax Maandag berig. Rusland is gekant teen eensydige regime-verandering in Sirië deur NAVO se ingryping. Die nuusagentskap Interfax het ‘n ongeïdentifiseerde Russiese vlootbeampte aangehaal wat gesê het die

Lees verder: Rusland stuur vloot na Sirië

Wagte moet dokters by Tygerberg vergesel

Aanvallers het ‘n jong dokter in Tygerberghospitaal aangeval. Eyewitness News berig die student is die afgelope naweek na bewering by die hospitaal aangeval. Die vrou is glo agtervolg tydens haar saalrondtes voordat hulle haar in ‘n ruskamer vir die personeel, oorval het. Tygerberg-hospitaal sê hy het nuwe maatreëls ingestel om die veiligheid van studentedokters te

Lees verder: Wagte moet dokters by Tygerberg vergesel

Blitspatrollietaakspan raak té goed

‘n Polisie-blitspatrollietaakspan wat ondersoek moes instel oor ‘n “bloulig” kapingsindikaat met diep wortels in die SAPD is gesluit – net enkele dae voor verskeie groot klopjagte. Lede van die span van 40 hoogservare beamptes is verlede week vertel deur hul bevelvoerders om alle ondersoeke na die sindikate onmiddellik te staak. Die beamptes is aangesê om

Lees verder: Blitspatrollietaakspan raak té goed

NGV-aanklaer se tugverhoor skop af

Die tugverhoor van die geskorste aanklaer van Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), Glynnis Breytenbach, sal Dinsdag afskop. “Ek kan bevestig dat dit van môre 10:00 af sal voortgaan,” het Mthunzi Mhaga, NVG-woordvoerder, Maandag gesê. Die verhoor sal plaasvind by die NVG se hoofkantoor in Silverton, Pretoria. Breytenbach, die NVG se streekshoof van die spesialiseenheid vir kommersiële misdaad,

Lees verder: NGV-aanklaer se tugverhoor skop af

Zoeloes ondersteun nie nasionalisering van myne

Die ANC in KwaZulu-Natal ondersteun nie die beroep op die nasionalisering van myne nie, het die provinsiale sekretaris, Sihle Zikalala, Maandag in Durban gesê. “Ons glo nasionalisering sal duur wees en sal massiewe ekonomiese gevolge vir ons land inhou,” het Zikalala gesê. Hy het verslaggewers toegespreek ná ‘n ANC-werkswinkel oor die kwessie, wat deur meer

Lees verder: Zoeloes ondersteun nie nasionalisering van myne

ET: Vonnis uitgestel

Eugene Terre’Blanche se moordenaar sal eers later hoor wat sy vonnis is. Die vonnisoplegging, wat vandag sou plaasvind, is in die rondgaande hof op Ventersdorp in die Noordwes uitgestel aangesien die verslae van die probasiebeamptes en sielkundige nog nie gereed is nie, het Eyewitness News berig. Regter John Horn het die moordenaar, Chris Mahlangu, op

Lees verder: ET: Vonnis uitgestel

Botswana-pad deur opstand toegemaak

Vyftien mense is in hegtenis geneem vir openbare geweld in Mahikeng, het die polisie in Noordwes Sondag gesê.  Die opstand het die pad na Botswana afgesper. Volgens brig. Thulani Ngubane is hulle Saterdag en Sondag in hegtenis geneem. “Die voortdurende situasie van openbare geweld in Mahikeng, Moshawaneng en uitbreiding 38 het gelei tot die inhegtenisneming

Lees verder: Botswana-pad deur opstand toegemaak

Boipatong, die einde van Afrikanermag

Die Gautengse regering gaan R40 miljoen bestee aan ‘n gedenk-terrein om die Boipatong-slagting te herdenk. Meer as 40 mense is in 1992 dood en talle is beseer ná aanvalle gedurende die nag van 17 Junie in dié township in die Vaaldriehoek. Volgens inligting is die aanvalle na bewering uitgevoer deur gewapende mans van die KwaMadala-hostel,

Lees verder: Boipatong, die einde van Afrikanermag

Grensoorlog geopolities nie verniet nie II

Geo verwys na aarde. Geo-politiek beteken: die aarde (geografie) beïnvloed politiek, asook politiek (oorlog) beinvloed die aarde. Beide is waar. Die geopolitiese Grensoorlog in Suider-Afrika, was bepalend vir watter staat op aarde die volgende soewereine supermoondheid sou word: Suider-Afrika onder die Afrikaners, of China onder die Chinese. Altwee kon nie tergelykertyd tot ekonomiese supermoondheid groei

Lees verder: Grensoorlog geopolities nie verniet nie II