Kry ‘n egskeiding, of verwyder jou kind uit ons skool. Dit is wat ‘n getroude gay egpaar vertel is deur ‘n private Christelike skool. Dit het gebeur tydens ‘n vergadering na hul vyf-jaar-oue seun aan sy Graad R-onderwyser vertel het dat hy “twee moeders” het. Die onderwyser het die saak by die skoolhoof gaan rapporteer.
Lees verder: Lesbiese paar woedend omdat skool hul seun weier
