Adv. Barbie skuldig bevind

Die voormalige advokaat, Cézanne Visser, is in die Pretoriase hooggeregshof skuldig bevind op 11 van die 14 aanklagte teen haar. Waarnemende regter Chris Eksteen het bevind dat Visser ‘n gewillige maat was in die seksuele mishandeling van drie jong meisies van ‘n kinderhuis en drie ander jong vroue. Visser het skuld ontken op 14 klagtes

Lees verder: Adv. Barbie skuldig bevind

Is ons anders as Zim?

Die eerste sarsie is afgevuur deur die minister van landbou: Die grond gaan moontlik op die Zimresep in die NSA herverdeel word, want daar is te min geld om die boere uit te koop. Goed, die toneel is geopen. My vraag aan elke Afrikaner in die besonder, en blanke in die breë, is watter rol

Lees verder: Is ons anders as Zim?

Airlink-loods sterf

Die SA Airlink-vlieënier wat op Erfenisdag in ‘n vliegongeluk in Durban betrokke was, het aan sy beserings in die hospitaal beswyk, berig Eyewitness News. Kaptein Alistair Freeman en drie ander mense is ernstig beseer toe die vliegtuig kort ná dit opgestyg het, op ‘n skoolveld in Merebank, suid van Durban, neergestort het. Chris Botha, ‘n

Lees verder: Airlink-loods sterf

Pakistan boos oor beskuldigings van knoeiery

Die Pakistanse krieketspan en sy bestuur is boos oor ‘n politikus se bewerings dat dié span wedstryde in die Internasionale Krieketraad se Kampioenetrofeereeks met opset verloor het. Dié span het selfs ondersteuning van hul aartsvyand, Indië gekry. Pakistan se afrigter, Intikhab Alam, het gesê hy is erg omgekrap deur dié “ontstellende bewerings”. Hy het ook

Lees verder: Pakistan boos oor beskuldigings van knoeiery

As dit nie stukkend is nie, breek dit

Die voormalige Amerikaanse president, John F Kennedy, het jare gelede die volgende idioom bekend gemaak, ook in die Afrikaanse volksmond. “If it ain’t broken, dont fix it.” As iets reg werk, moenie daaraan torring nie. Dit is beslis nie wat sedert die De Klerk oorgawe van 1994 in Suid-Afrika gebeur het nie. Dit begin egter

Lees verder: As dit nie stukkend is nie, breek dit

VN-oproep vir ‘n nuwe reserwegeldeenheid

Die Verenigde Nasies het Dinsdag ‘n beroep gedoen vir ‘n nuwe globale reserwegeldeenheid om ‘n einde aan die dollar se oppergesag te maak wat die Verenigde State van Amerika die “voorreg” toegelaat het om ‘n reusehandelstekort op te bou. “Belangrike vooruitgang in die bestuur van wanbalanse kan gemaak word deur die vermindering van die reserwegeldeenheidland

Lees verder: VN-oproep vir ‘n nuwe reserwegeldeenheid

Israel onderskep vliegtuig oor kernreaktor

Die Israelse lugmag het Dinsdag straalvegters ontplooi nadat ‘n ligte vliegtuig dit in die verbode lugruim bokant die kernreaktor in die Negevwoestyn gewaag het, het die weermag bekend gemaak. Die vegvliegtuie het die ligte vliegtuig onderskep en gedwing om by ‘n nabygeleë landingstrook te land. Die twee loodse is aan burgerlike owerhede oorhandig wat ‘n

Lees verder: Israel onderskep vliegtuig oor kernreaktor

Dít lieg jy mos, minister Ndebele!

Ek wonder wat kwalifiseer ‘n ANC-kader om minister van vervoer te word? Is dit iemand wat al in ‘n taxi gery het of moet jy minstens oor jou eie blouligkonvooi beskik wat sy bes probeer om lukrake voetgangers van die gras af te maak? Hoe dit ook al sy, die ANC se minister van vervoer,

Lees verder: Dít lieg jy mos, minister Ndebele!