Die departement van kuns en kultuur gaan in opdrag van die president nasionale vakansiedae hersien. Dié nuus is tydens ’n voorlegging van die departement oor die Wêreldbeker-sokkertoernooi aan die parlementêre portefeuljekomitee gedoen. Die direkteur-generaal van die departement van kuns en kultuur, Themba Wakashe, het Woensdag in die parlement gesê ’n verslag en aanbevelings sal oor
Protesteer teen ANC by die stembus
Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die gewelddadige protesaksies oor nie-lewering van munisipale dienste en verbreekte verkiesingsbeloftes, ‘n bewys is dat die ANC se tyd in beheer van die Tshwane-metroraad en ander munisipaliteite begin uitloop. Die VF Plus het gesê dat die party gaan poog om met die leiers van die protesoptrede in gesprek te
Banggatte, verdaag asseblief!
Mens kan nogal of heel bemoerd of erg naar of sommer net die bliksem in raak indien jy iets lees van iemand soos Henry Jeffreys. Hoekom moet geld inbetaal word in ‘n bankrekening van die plaaslike munisipaliteit as raadslede dan die geld vat en partytjie hou wat soms tot R15000 per kop kos, of hulle
Burgemeester se openingsrede stel teleur
Cornelius Jansen van Rensburg, VF Plus-raadslid in die Tshwane-metroraad, het in ʼn verklaring in reaksie op dr. Gwen Ramokgopa, burgemeester van die Tshwane-metroraad se openingsrede gesê dat dit betreurenswaardig is dat die burgemeester nie gebruik gemaak het van die geleentheid om die verdelende kwessie van naamsveranderings aan te raak nie – dit terwyl sy ‘n
Vryheidsfront Plus dien haatspraakklag teen Malema in
Die Leier van die VF Plus en adjunkminister van Landbou, dr. Pieter Mulder, gaan vandag, 10 Maart 2010, ‘n formele kriminele klag teen Julius Malema, ANCJL-leier, lê na aanleiding van sy gebruik van die slagspreuk “Kill the boer, kill the farmer” by ‘n studentevergadering in Johannesburg gisteraand. Die gebruik van die slagspreuk is ook ‘n
Lees verder: Vryheidsfront Plus dien haatspraakklag teen Malema in
Swart Barbie se prys maak moles
Walmart is in die spervuur nadat hulle die prys van ‘n swart Barbiepop gesny het sodat dit byna die helfte van ‘n wit pop kos. Die afslagprys van die swart pop is $3.00, terwyl die wit pop steeds teen die volle prys verhandel van $5.93. Benewens hul velkleur wat ooglopend verskil, lyk die poppe verder
Die wind waai wes
Normaalweg word verwag dat mense met ‘n konserwatiewer uitkyk, meer tot ideologiese nostalgie verbind sal wees as byvoorbeeld die “progressiewes” en meer in die besonder die liberale. Om dit ‘n bietjie anders te verduidelik. In kerklike verband beteken “gereformeerd” min of meer om “deurlopend die wil van die Here te soek” en kan iemand wat
President van Verleentheid
Toe dit aan die einde van verlede jaar bekend word dat pres. Jacob Zuma sy poligame huwelik verder gaan uitbrei, het die leier van ‘n klein party, die Christen-Demokratiese Party, dit as ‘n reuse stap terug na die donker eeue beskryf. Dit het blitssnel oor die wêreld mediadekking gekry. Hoewel dié leier dit duidelik gemaak
Afrikaners: Na wie het die ANC geluister…
Na wie het die ANC geluister wanneer hy gemeen het hy na die Afrikaner geluister het? Die vraag kom op toe ek mnr. Gwede Mantshe se reaksie op ‘n artikel van prof. Herman Giliomee lees. Mantashe klim onder Giliomee in en kritiseer verskeie van sy stellings. Toevallig het ek self Giliomee se artikel gelees, en
Reaksie op Henry Jeffreys
My reaksie op die redakteur van Die Burger, Henry Jeffreys, se rubriek oor die aksies van die Belastingbetalersverenigings. Ek wou dit as kommentaar by sy rubriek op die internet plaas, maar kon dit nie regkry nie, en so ook nie by sy blog nie. Die howe moet nog finaal uitsluitsel gee oor waar die reg
