‘n Uitstekende boek wat hierdie jaar die lig gesien het, is Boereverraaier, geskryf deur Albert Blake. Blake is ‘n regsgeleerde van Johannesburg, wat ‘n passie vir die geskiedenis het. Hy het twee Meestersgrade van die Universiteit van Johannesburg, en het die onderwerp van verraad onder die Afrikaners tydens die Anglo-Boereoorlog vir etlike jare bestudeer. In
Volmaakte kennis en korrupsie
Studente in ekonomie word geleer dat ‘n volmaakte vryemarkstelsel net kan werk as daar volmaakte inligting is. Omdat dit nie haalbaar is nie, is daar altyd ‘n mindere of meerdere mate van inmenging in die werking van die vrye mark nodig. Oor die afgelope paar dekades was daar egter ‘n inligtingsontploffing danksy veral kommunikasietegnologie. Bykans
Die jongste F1-wêreldkampioen ooit!
Die 23-jarige Sebastian Vettel het Sondag in Abu Dhabi die jongste jaer nog ooit geword om die bestuurderswêreldtitel te verower. Daar was net eenvoudig niemand op die baan wat die jong Duitser se dag kon versuur nie. Vettel het van die begin af in klassieke styl die baan aan die brand gejaag. Hy het as
Vrywilligers gevra vir hofaksie op 29 November
Op 29 November beplan ons ‘n aksie tydens die hofsitting in Johannesburg waar die ANC verlof tot appèl gaan vra om die verbod op die sing van die liedjie “Skiet die Boer” tersyde gestel te kry. Ons gaan T-hemde met slagspreuke rondom die tema van volksmoord laat druk en soek 50 mense om die T-hemde
Die regbank
Dit lyk nie goed nie as ervare joernaliste op ‘n nasionale radioprogram hardop die vraag vra oor wat die Noord-Kaapse LUR, John Block, verkeerd gedoen het om vir bedrog aangekla te word. Wat hy na bewering verkeerd gedoen het, is uit die klagstaat bekend, maar hier handel dit nie oor die meriete van die aanklagte
Afrikanerrevolusie – die alternatief vir die NDR
Verandering vind op twee maniere plaas, stadig en inkrementeel of skielik en revolusionêr, selfs rampspoedig. President Ronald Reagan het op ‘n stadium verwys na die uitvinding van die motor wat die perdekar laat verdwyn het. Jare lank het perdekarvervaardigers hul voertuie bietjie vir bietjie verbeter en gemoderniseer – totdat die binnebrandenjin en die motor op
Lees verder: Afrikanerrevolusie – die alternatief vir die NDR
Polarisasie
Suid-Afrikaners sal onthou hoe minister Lulu Xinwana, destyds minister van Landbou, op Kerkplein in ‘n toespraak losgetrek het teen wit boere wat hul werkers so mishandel. Uiteindelik het dit geblyk dat sy ‘n enkele voorval in die Wes-Kaap gaan veralgemeen het. Boonop het dit nog later geblyk dat die voorval deur die Onafhanklike Klagtedirektoraat ondersoek
Ope brief aan die swart man oor apartheid
Alles wat in Suid-Afrika skeef loop is apartheid se skuld, ook geweldsmisdaad soos ons onlangs in ‘n verslag verneem het. Die punte wat hier onder volg is ook apartheid se skuld: Die feit dat die munisipaliteite bankrot is, nadat alles 100% gewerk het toe dit afgegee is in 1994. Die feit dat ons waterbronne besoedel
Soms is die waarheid op jouself van toepassing!
Ek verwys na Helen Zille se oorleg oor swart stemme vir die ANC in die Noordelike Provinsie, vandag in Beeld 11/11/2010. As jy ook na wit Afrikaners kyk wat ewe gedwee vir die DA stem al is regstellende aksie, grondonteining, aborsie, verwyder Afrikaanse plekname in Kaapstad, Engels in alle gebruike voorstaan, die DA se beleid!
Lees verder: Soms is die waarheid op jouself van toepassing!
Kultuurimperialisme en die jeug
Afriforum Jeug se reaksie op die ANC-jeugliga se aandrang dat pres. Paul Kruger se standbeeld van Kerkplein verwyder word, en deur een van Chris Hani, omring van MK—lede vervang word, fokus op die kwessie van waar die vlakke van polarisasie in die land, en in besonder, die jeug staan. Op dieselfde dag as waarop Afriforum
