Die man wat skuldig bevind is van die moord op regse leier Eugene Terre’Blanche sal na verwagting Maandag in die rondgaande hof op Ventersdorp in die Noordwes gevonnis word. Chris Mahlangu is verlede maand skuldig bevind op aanklag van moord en roof. Sy medebeskuldigde, Patrick Ndlovu, is op aanklag van moord vrygespreek. Hy is egter
Die oorsaak van die VSA se grootste rasseonluste, sterf
Rodney King, ‘n gewoontemisdadiger, wie se omstrede arrestasie in 1991 gelei het tot die grootste rasse-onluste in LA, in die VSA, is dood aangetref in sy huis in Kalifornië Sondag. Hy was 47. Polisie het gesê sy verloofde het hom ontdek op die bodem van die swembad by hul huis in Rialto, Kalifornië, sowat 55
Lees verder: Die oorsaak van die VSA se grootste rasseonluste, sterf
Kan ons vryheid sonder geweld verkry?
Gister by ‘n Vryheidsfrontvergadering was daar ‘n ligte meningsverskil tussen my en dr. Corné Mulder oor die gebruik van die woord “gemeenskap” wanneer “volk” bedoel word. Dis nie iets waaroor ‘n mens gaan vuisslaan nie, maar vir my is dit belangrik dat ons onsself met die regte terme beskryf. Op die ou end het die
Skierlik-skieter se familie besoek slagoffers
Die familie van Johan Nel het Saterdag die Skierlik-gemeenskap in Swartruggens in Noordwes besoek. Nel se familie wil goeie verhoudings tussen die plaasgemeenskap en plaaslike inwoners herstel en versoening aanmoedig. Nel het vier mense in 2008 in die swart gemeenskap by Skierlik doodgeskiet en verskeie ander gewond. Hy is tot lewenslange tronskraf vir die daad
Breivik is kranksinnig sê psigiaters
Psigiaters wat die Noorweegse selferkende massamoordenaar Anders Behring Breivik as kranksinnig geklassifiseer het, het Vrydag tydens ‘n getuienis in die hof hul gevolgtrekkings herbevestig. “Ons kon nie ‘n ander verslag geskets het nie,” het die psigiater Torgeir Husby, wat saam met Synne Sorheim tot die slotsom gekom het dat Breivik aan paranoïese skisofrenie ly en
Integrasie is eksistensiële slawerny
Een voordeel om in Europa te woon is dat ‘n mens ‘n beter oorsig kry oor die geskiedenis van volkere wat streef om saam met mekaar te probeer leef. Waar Suid-Afrika al honderde jare probeer om sy etniese geskille by te lê, begin Europa nou eers, en soos die ou spreekwoord lui is die duiwel
Jeugdag sonder die jeug
Jeugdag, op 16 Junie, gaan blykbaar dié jaar sonder die jeug gevier word. Die opwelling van ontevredenheid reg oor die land lê aan die wortel van die versuim. Kevin Allan, van Municipal IQ, ‘n organisasie wat 283 munisipaliteite monitor, sê dis net die begin van diensleweringsbetogings en opstand. Mei 2012, bewys hulle opname, het meer
Aandklokreël in Tunisië ingestel
Tunisië se Lente-rewolusie het nog geweld gebaar. Die Amerikaanse vise-president Joe Biden, noem egter die Arabiese Lente steeds ‘n “demokratiese beweging“. Op dieselfde dag as sy toespraak, het die Egiptiese hoë hof die Islamitiese meerderheid in die parlement nietig verklaar en die Egiptiese weermag het beheer van die wetgewer oorgeneem. ‘n Aandklokreël moes in agt
Britse pedofiele vas voor Spele
Die polisie het klopjagte onderneem by die huise en eiendomme van tientalle vermeende pedofiele in Brittanje en het 76 mense, insluitende ‘n afgetrede onderwyser, in hegtenis geneem. Beamptes van 40 taakmagte wat onder die beheer van die Child Exploitation and Online Protection Center ontplooi is, het 141 lasbriewe uitgereik. Die oortredings sluit onder andere in
Man kritiek na Zandspruit-skietery
‘n Man is gewond toe hy tydens ‘n betoging by die Zandspruit- informele nedersetting, wes van Johannesburg, geskiet is, het die polisie gesê. Die skietery het Woensdagaand plaasgevind toe twee groepe van die betogers vermoedelik stry gekry het. Ooggetuies het aan die polisie gesê een groep wou buitelanders se winkels plunder terwyl die tweede groep
