‘Wit rassistiese party’

Die ANC het Woensdag sy woede te kenne gegee oor ‘n opmerking wat Helen Zille, DA-leier, gemaak het waarin sy na Oos-Kaapse leerlinge wat na die Wes-Kaap stroom vir ‘n beter opvoeding as “vlugtelinge” verwys het. “Die ANC is reg bewys deur Helen Zille se stelling,” het Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, gesê. “Dit was tipies van

Lees verder: ‘Wit rassistiese party’

Romney die gunsteling

Met ‘n stewige oorwinning in die voorverkiesing in die Amerikaanse deelstaat Illinois Dinsdag het Mitt Romney feitlik verseker dat hy die Republikeinse Party (RP) se kandidaat sal wees vir die Amerikaanse presidensiële verkiesing wat vroeg in November plaasvind. Sodoende kan hy geskiedenis maak deur die eerste Mormoon te wees wat ‘n kans het om president

Lees verder: Romney die gunsteling

Hoe ewolusie die dood van swartes veroorsaak

Blykbaar is evolusie nie ‘n onderwerp wat alle swart studente aanstaan nie. ‘n Niksvermoedende Japannese professor by ‘n Amerikaanse universiteit was rustig besig om die gedrag van poue te bespreek, toe hy skielik onderbreek is. Terwyl hy verduidelik hoe seleksie werk en hoe die wyfiepou ‘n mannetjie verkies met groter vere, vra die swart student

Lees verder: Hoe ewolusie die dood van swartes veroorsaak

Zuma se vervolging swart DA-lede se hoop

Die beslissing van die appèlhof dat die DA toegang mag kry tot alle inligting wat gelei het tot die besluit om pres. Zuma se vervolging te staak, gaan van Malema en die DA goeie bedmaats maak. Albei groepe soek Zuma se bloed, en het nou saamgespan om vir die president voor die ANC se benoemingstryd

Lees verder: Zuma se vervolging swart DA-lede se hoop

Rugby: Die Bismarck du Plessis-era begin

Hy het nie bloot op die toneel verskyn nie, hy het opgestorm gekom, ’n jong bul met die oormerke van grootsheid in hom, sterk, plofkragtig, verwoestend in kontak, onverskrokke en veglustig. Hy was egter bestem om die eerste strek van sy loopbaan in die korterwordende skaduwee van ’n  besielende leier in dieselfde posisie te speel,

Lees verder: Rugby: Die Bismarck du Plessis-era begin

Oostenrykse maatskappy rook SA-padgebruikers

‘n Oostenrykse maatskappy wat die kontrak gekry het om Gauteng se e-tolpadstelsel op te rig het in ‘n enkele jaar R1,2 miljard verdien uit sy betrokkenheid in Suid-Afrika, het The Star Dinsdag berig. Volgens die jaarverslag van Kapsch Traffic-Com, wat in Maart verlede jaar gepubliseer is, het die maatskappy R1,2 miljard in Suid-Afrika ingeoes met

Lees verder: Oostenrykse maatskappy rook SA-padgebruikers

Zim se oes misluk… weer

Zimbabwe staar hierdie jaar ‘n yslike graantekort in die gesig nadat ‘n derde van die huidige mielie-oes afgeskryf is as gevolg van ‘n langdurige droogte, het die staatsbeheerde media berig. Die Suider-Afrikaanse land, voorheen ‘n plaaslike kosvoorsiener, sukkel om sy mense te voed sedert 2000 toe president Robert Mugabe begin het met die beslaglegging op

Lees verder: Zim se oes misluk… weer

Proteas: Tyd vir Kolwers om Kant te Bring

Die Proteas se boulaanval is goed op dreef, baie dankie, en wag nou net vir die kolwers om by hulle aan te sluit om die span die beste in die wêreld te maak. Die individuele en kollektiewe prestasies van veral die eerste ses kolwers op die lys inaggenome, kan dit so gou as die volgende

Lees verder: Proteas: Tyd vir Kolwers om Kant te Bring

Sarkozy, EU se kanse verbeter

Frankryk, wat die grootste Joodse bevolking van ‘n halfmiljoen in Wes-Europa huisves, is geruk deur die moorde by ‘n Joodse skool in Toulouse. Toulouse, die “pienk stad” vanweë sy rooskleurige baksteengeboue, huisves ook die grootste studentebevolking in Frankryk buite Parys. Dis ‘n kosmopolitiese stad in die suide van die land wat ‘n groot Mosleminstroming beleef

Lees verder: Sarkozy, EU se kanse verbeter