As daar oor die afgelope paar maande een aanduiding was van presies hóé ’n groot leuen die mitiese reënboognasie is, moet dit die debakel rondom die ANC se Vryheidspark wees.
Vrek in vrede!
Anton Barnard se skrywes het my aandag daarop gevestig dat dieselfde Johan Pienaar wat my nog laas van haatspraak aangekla het by die Menslike Onregkommissie dit nou op hom geneem het om namens Anton Goosen sy onwrikbare steun aan die demokrasie te bevestig. Al is Goosen onlangs aangeval en beroof.WB se veiligheidshoof is korrupte tronkbaas
Die plaaslike reëlingskomitee van die internasionale sokkerliggaam FIFA, het aangekondig dat Linda Mti, voormalige hoof van die Departement van Korrektiewe Dienste, aangestel is as die hoof: veiligheid van die Wêreldsokkerbeker in 2010. Mti moes by die DKD bedank weens aanklagte van korrupsie en dronkbestuur.
Dan Roodt in debat oor Afropessimisme
{enclose Rekenskap1204200616bis.mp3} май литл пони игрушкитопкарго отзыв
Kommunikasie maak weerbaar
Die eerste en belangrikste stap tot weerbaarheid is kommunikasie.
Misdaad is nie ‘n natuurverskynsel nie
Misdaad is een van die woorde wat gebruik word om menslike aksie te beskryf. Dus is misdaad nie ʼn natuurverskynsel nie.
Misdaadprobleem? Watter misdaadprobleem?
Besef u dat, vir minstens 70% van Suid-Afrika se bevolking, misdaad glad nie so ‘n groot probleem is as vir u nie? Dit is ú wat bykans alleen ‘n probleem het met misdaad, wat teen die hoofstroom van die openbare mening in Suid-Afrika probeer spartel. Hierdie mense het dit volledig binne hul bereik om die misdaadvlakke van die land binne die volgende drie jaar na normale vlakke te laat stabiliseer. Geen magiese kragte is nodig nie, geen ingryping deur die weermag nie, geen herinstelling van die doodstraf nie.
Die aanslag op Pretoria
In der waarheid sou dit onakkuraat wees om bloot te verwys na ‘n aanslag op Pretoria. Immers is die geweldsmisdaad deur die hele Suid-Afrika nou so wydlopend dat geen dorp of stad meer ontsien word nie. Die situasie is egter besonder erg in Gauteng en die afgelope maande sien mens veral ‘n intensifisering van geweldsmisdaad in die blanke voorstede en woonbuurte van Pretoria.
Misdaad is vrug van transformasie
Ons moet eerstens besef dat misdaad nie tussen kleur onderskei nie. Almal kan modder oor en weer gooi, maar dit sal nie die probleem oplos nie.
