‘n Insident wat die HNP help skep het

Dit is min of meer die jaar 1969.  Ek was ‘n arrogante student aan die UOVS.  Op daardie stadium was ek voorsitter van Huis Hendrik Verwoerd, lid van die studenteraad, voorsitter van die Kultuur-filosofiese Studiekring en redakteur van die teologiese blad Tussen Ons.   Insgelyks was ek leier van die Raad van Afrikaner Studente (RAS),

Lees verder: ‘n Insident wat die HNP help skep het

Afrikataal moet verpligtend wees, sê Nzimande

Universiteite moet dit oorweeg om ‘n studie van ‘n Afrikataal behalwe Afrikaans verpligtend vir sekere kursusse te maak, het Blade Nzimande Minister van Hoër Onderwys, gister gesê. Aan sommige universiteite, het Afrikataaldepartemente swakker oor die jare geword, en die bevordering daarvan moet ‘n “sentrale strategie” behels, het hy gesê in ‘n toespraak by die Kaapse

Lees verder: Afrikataal moet verpligtend wees, sê Nzimande

Zuma onderhandel sterker Doeane-unie

Die hoofde van die vyf-nasie Doeane-unie van Suider-Afrika (SADU), die oudste blok van sy soort in die wêreld, het Donderdag ‘n ooreenkoms onderteken om die liggaam verder te verenig, het amptenare gesê. “Ons het ‘n nuwe visie en missie vir die SADU, wat 100 jaar oud sal word hierdie jaar,” het die Namibiese Minister van

Lees verder: Zuma onderhandel sterker Doeane-unie

Ahmadinejad verwerp ‘sataniese druk’ op Zim en Iran

Iran se president Mahmoud Ahmadinejad het Donderdag die “sataniese druk” op Zimbabwe en sy eie land veroordeel. Hy het tydens ‘n besoek aan Harare gesê beide lande veg om hulle soewereiniteit in stand te hou. “Iran en Zimbabwe is twee lande wat nog steeds poog om hulle soewereiniteit en vryheid te behou,” het Ahmadinejad tydens

Lees verder: Ahmadinejad verwerp ‘sataniese druk’ op Zim en Iran

Baba kritiek na huisaanval

’n Eenjarige baba en haar oppasser (30) is beseer toe rowers hulle in Robindale aangeval het, het paramedici gesê. Vanessa Jackson, woordvoerder vir ER24 het gesê die vrou en die baba het kopbeserings opgedoen. “Hulle is albei weens hul kritieke toestand na ’n hospitaal geneem.” Dit is steeds onduidelik waar die rowers toegang tot die

Lees verder: Baba kritiek na huisaanval

Einde van België?

Liberale aan weerskante van die taalverdeling word geblameer vir die jongste krisis van die Belgiese regering. Die Belgiese premier, Ywes Leterne, van die Vlaamse Christen-demokratiese Party (CD & V), het sy regering se bedanking by koning Albert II aangebied. Die CD & V het ‘n spesiale, kort verklaring uitreik om te verduidelik dat dié party

Lees verder: Einde van België?

Laegraadse muitery skok Bundeswehr

Duitse soldate dra hulle harte op hul moue – in die vorm van ‘n knopie wat protesteer teen hul land se betrokkenheid by die oorlog in Afghanistan.  “Ek veg vir Merkel” is ‘n poging om die Duitse kanselier Angela Merkel te oorreed om te verduidelik presies waarvoor Duitse soldate veg en sterf . Nog vier

Lees verder: Laegraadse muitery skok Bundeswehr

Eskomrampokkery aan die kaak gestel

Die Demokratiese Alliansie (DA) het ‘n 291-bladsy Eskomdossier geopenbaar wat sonder omhaal bewys, onder andere, dat Eskom grootliks verdiskonteerde tariewe hef op maatskappye wat min of geen voordeel vir die Suid-Afrikaanse ekonomie inhou nie.  Die dokument is deur hoëvlakamptenare in Eskom aan die DA uitgelek. Die voorsitter van die portefeuljekomitee het probeer om die verslag

Lees verder: Eskomrampokkery aan die kaak gestel

Sedert ET se moord sterf byna nog ‘n 1 000

“Dit lyk of plaasaanvallers net so min vertroue in die polisie het as wat die boere het dat misdadigers wat uit die landbou teer kortgevat sal kan word,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP). “Sedert die moord op Eugene Terre’Blanche die aandag wêreldwyd op plaasaanvalle in Suid-Afrika gevestig het, was daar

Lees verder: Sedert ET se moord sterf byna nog ‘n 1 000

Ahmadinejad besoek Zimbabwe

President Mahmoud Ahmadinejad het Donderdag vir ‘n twee-daagse besoek na Zimbabwe en die VN-Veiligheidsraadslid Uganda vertrek. Hy sal Iran se kernprogram met Uganda bespreek, het sy land se staatstelevisie berig. Ahmadinejad se besoek aan Uganda is van groeiende belang aangesien wêreldleiers deur middel van ‘n nuwe rondte VN-sanksies druk op Iran wil plaas teen die

Lees verder: Ahmadinejad besoek Zimbabwe