Belewenisse in Brugge rondom Afrikaans

Op uitnodiging na die Nederlandse Taalunie-byeenkoms wat via Praag geskied het, het ek besluit om die pragtige Brugge in Wes-Vlaandere te gaan besoek. My laaste besoek aan hierdie stad was in 2002 toe Brugge as Europese Kultuurstad van daardie jaar verkies is. Die uniekheid van hierdie stad is die ou, Middeleeuse argitektuur en moderne winkels

Lees verder: Belewenisse in Brugge rondom Afrikaans

Die soeke na en belang van die waarheid

Die mens reageer op sy persepsie van die werklikheid eerder as die werklikheid self. Boonop leer die bemarkingswetenskap dat baie potensiële kliënte hulle sal verset as hulle agterkom iemand probeer hulle beïnvloed. Die gevolg is dat die metodes waarop instansies en politieke partye hul boodskap aan die publiek oordra, dikwels tot ‘n fyn kuns ontwikkel

Lees verder: Die soeke na en belang van die waarheid

‘n Les vanuit Nederland

Leopold Scholtz, Nasionale Pers se Europese korrespondent, meen dat “die stinkende albatros van apartheid om die taal se nek” – nogal ‘n ewe onwelriekende anglisisme uit sy pen – Nederland en Vlaandere van groter betrokkenheid by Afrikaans weerhou het. Maar is dit waar? Vlaandere het nog nooit ‘n kulturele boikot teen Afrikaans ingestel nie. En

Lees verder: ‘n Les vanuit Nederland

Tussen verraad en verdeeldheid

In navolging van Hein Zaayman se skrywe op Praag, Ons haat steeds verraaiers, kom die welbekende ondeug van die Afrikaner na vore, naamlik die opportunistiese verraad en daaruitvolgende verdeeldheid wat gedurig onder Afrikaners woed. Ek lees nou die dag ’n paar geskiedkundige stukke hieroor om ’n beter beeld hiervan te verkry en die volgende belangrike

Lees verder: Tussen verraad en verdeeldheid

Horde swart polisie intimideer blanke gesin

Omstreeks 15:50, Vrydag 19 November 2010, het ons , soos gewoonlik , in ons voorhuis gesit. Die hek klokkiehet gelui. My seun, Daviyd, is hek toe, want ons het ‘n klein “spaza”-winkel. Die Polisie was daar. Hulle het hom gevra of ons alkohol verkoop. Daviyd het gesê nee. Hulle wou inkom en kom kyk, maar

Lees verder: Horde swart polisie intimideer blanke gesin

Verslaggewers sonder Grense se Zimbabwe-kritiek laat SA na ‘n Mugabe-kolonie klink

Al hoe meer berigte sien die lig waarin gewys word op hoe, soos dit vanoggend in ‘n rubriek in Volksblad gestel word, ‘n magsdronk regering sy beheersug verskans. Pas het die internasionale persvryheidswaghond, Verslaggewers sonder Grense (VSG), nuwe mediawetgewing in Zimbabwe gekritiseer (nuusverklaring hieronder). Dit waarvan spesifiek ZANU-PF beskuldig word, klink verbasend baie soos die

Lees verder: Verslaggewers sonder Grense se Zimbabwe-kritiek laat SA na ‘n Mugabe-kolonie klink

Stropersmentaliteit

Terwyl dit gons oor die rekord-getal renosters wat vanjaar wilddiewe ten prooi val, word die land ook op ‘n ander terrein gestroop. Die regering het onlangs ‘n verskerpte veldtog teen korrupsie aangekondig, en dit is gister deur die minister van Justisie bekend gestel. Dit geskied teen die agtergrond dat swendelaars skynbaar oor tyd R80 miljoen

Lees verder: Stropersmentaliteit