Ons word deesdae doodgegooi met geskiedvervalsings en propaganda wat aanwys dat ons die beliggaming van pure slegtheid is. Nie net gaan dit oor optredes uit die verlede nie, maar selfs op kulturele gebied lyk ons fundamenteel besmet te wees. Alles wat ons opgerig en gefinansier het moet ten onder gaan in ‘n golf van barbaarse
ANC-hemp nie welkom in die Wes-Kaap nie
Ek was onlangs in St Helenabaai tuis, en wou ‘n kroeg besoek. Ek het ‘n ANC T-hemp aangehad. Die eienaar het na my gekom en gesê ek moet van T-hemp verander want hy soek nie ‘n bakleiery nie. Mag ‘n mens nie dra wat jy wil as jy uitstap by jou deur nie? Wat maak
Vier keer meer psigopate in bestuursposte
Psigopate floreer in bestuursposte teen ‘n koers van vier keer hoër as die normale bevolking. Nuwe navorsing toon dat die aantal styg as gevolg van swak ekonomiese tye, en hulle teenwoordigheid sal waarskynlik ook verhoed dat vroeë oplossings vir die globale finansiële krisis gevind word. Só sê Liza van Wyk, uitvoerende hoof van nasionale bestuursopleiding
Verander Grondwet oor eiendom sê ANC
Gwede Mantashe, ANC-sekretaris-generaal, het Sondag ná ‘n vergadering van die party se nasionale uitvoerende komitee gesê die Grondwet moet as ‘n “transformatiewe” dokument beskou word. “Dis ‘n lewende dokument. Dis belangrik dat ons [oor die bepalings in die Grondwet] praat en weer daarna kyk.” Mantashe het art. 25, die eiendomsklousule, uitgesonder. Mantashe voel duidelik die
Motlanthe vra Jeugliga om by rewolusie-plan te bly
Julius Malema en adjunkpresident Kgalema Motlanthe het altwee by ‘n byeenkoms van die Jeugliga opgetree ter viering van die ANC se honderdjarige bestaan in die Nkowankowa-stadion buite Tzaneen. Motlanthe het gesê rewolusie is met opset en planmatig, nooit lukraak nie. Hy kon skaars gehoor word bo rumoer van die skare in die stadion. “Die ANC
Lees verder: Motlanthe vra Jeugliga om by rewolusie-plan te bly
Plakkers versper groot Johannesburgse deurgangsroetes
Plakkers by Kya Sands, noord van Johannesburg, het belangrike paaie in die gebied Maandag geblokkeer om teen swak dienslewering te protesteer, het Gautengse polisie gesê. Lt-kol Lungelo Dlamini het gesê River Road en Malibongweweg in die gebied is gesluit. “Die betogers het ook twee vragmotors gestop en hul sleutels weggeneem,” het hy gesê. Dit veroorsaak
Lees verder: Plakkers versper groot Johannesburgse deurgangsroetes
Duitse ondernemings pessimisties oor SA korrupsie
Duitse ondernemings in Suid-Afrika sien die politieke situasie in die land steeds as volhoudend swak of in ‘n verdere staat van verswakking en afname. Die algemene siening oor die ekonomie is ietwat beter as twee jaar tevore, maar ook steeds negatief. Dit blyk uit die jongste verslag oor ‘n gereelde opname van Duitse maatskappye in
Lees verder: Duitse ondernemings pessimisties oor SA korrupsie
Dis nie meer ‘n struggle nie
Inwoners in Ratanda, oos van Johannesburg mag dalk teen hoë pryse vir elektrisiteit, verkeerde rekeninge en kragonderbrekings opstaan, maar wit joernaliste het op die harde manier geleer dat die swart betogers uiters vyandig is en net met die burgemeester of die president wil praat. Swart, dankie. Die jeug van Ratanda dra openlik wapens en tuisgemaakte
Die geval Trayvon Martin
Verlede naweek in die swart Amerikaanse stad Chicago alleen, is tien mense vermoor en nog veertig gewond. Die jongste slagoffer was net ses jaar oud. Die jongste persoon wat gewond is, is een jaar oud. Baie van die slagoffers was voetgangers wat met koeëls besaai is in bendegeweld. Die nasionale nuus in die VSA sê
Die Afrikaner is gered!
Skoppensboer is ontsettend dankbaar. Die Afrikaner is gered. Kyk Sakkie, dis nie aldag dat ‘n plan so mooi uitwerk nie. Hoe nou? Wat, vra jy? Nee, die ding staan so: Die Afrikaners is gered. Toetentaal. Heeltemal. 100%. En julle sal nie raai deur wie nie. Skoppensboer het ook byna in sy koffie verstik toe hy
