Die gevaarlikste sielkundige ter wêreld

Na aanleiding van die skuldigbevinding van die Boeremaglede, terwyl dit bekend is dat die Boeremag deur die polisie georganiseer was, begin ek, soos sekerlik baie besorgde burgers, die nodige kritiese vrae te stel. Wat gaan hier aan? Is hier sprake van ‘n komplot van rampokker polisieagente of is hier meer op die spel? Dit is

Lees verder: Die gevaarlikste sielkundige ter wêreld

Gierige Britte verwelkom Malema

Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, glo dalk boere moet doodgemaak word, maar nie omdat hulle wit is nie. Vir wit Britte het hy baie tyd. Hy is baie vriendelik in Londen ontvang met aansienlike mediadekking. Hy het selfs sy ontvangs daar as “baie positief” beskryf. Die Britte het betaal, sowat R255, om hom

Lees verder: Gierige Britte verwelkom Malema

Geweld in Kagiso ruk hand uit, een dood

Die polisie het Dinsdag hul hande vol gehad toe ‘n skare oproeriges in Kagiso gewelddadig geraak het omdat ‘n sesjarige vroeër doodgery is.  Oproeriges waarmee die SABC onderhoude gevoer het, het gesê “hulle word doodgemaak”, en “ons kinders word doodgemaak”. Dit was egter nie duidelik wie verantwoordelik gehou word nie. Die kameraspan van die SABC

Lees verder: Geweld in Kagiso ruk hand uit, een dood

Openbare vakansiedae hersien

‘n Verslag oor openbare vakansiedae sal binne drie maande aan die Parlement voorgelê word. Die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die regte van kulturele, godsdienstige en linguïstiese gemeenskappe het sy openbare sittings op Thohoyandou in Limpopo afgesluit. Limpopo was die laaste van die provinsies waar sittings gehou is. Die hoof uitvoerende beampte van

Lees verder: Openbare vakansiedae hersien

Pragtige eindpoging van Le Clos

Chad le Clos het Suid-Afrika se tweede goue medalje by die Olimpiese Spele in Londen gewen. Le Clos het die 200 meter vlinderslag in ‘n tyd van 1 minuut en 52.95 sekondes afgelê en die wêreldkampioen, Michael Phelps van Amerika moes met die tweede plek tevrede wees. Phelps is tans die suksesvolste Olimpiese swemmer tot

Lees verder: Pragtige eindpoging van Le Clos

Vierde Boeremaglid skuldig

Die vierde Boermagbeskuldigde is Dinsdag skuldig bevind aan hoogverraad, het Beeld berig. Regter Eben Jordaan het in die Pretoriase hooggeregshof vir Adriaan van Wyk, ‘n rekenmeester, by die Boeremag se staatsgreepplan, dokument 12, ingesluit omdat hy sekere take moes verrig en aangewys is as die bevelvoerder in die Pretoria-omgewing. Lukas van Rensburg, een van die

Lees verder: Vierde Boeremaglid skuldig

SANW se geheime fonds van R13miljard

Die weermag spandeer miljarde rand van ‘n spesiale rekening, maar jy sal nie vertel word wat hulle koop nie. Verlede week het die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, drie jaar se uitgawes op die Spesiale Verdedigingsrekening (SVR) uit die Wet op Openbare Finansiële Bestuur gehou, blykbaar om seker te maak dat die besteding geheim bly.

Lees verder: SANW se geheime fonds van R13miljard

DA dink ‘Fong Kong’ is nie rassisties nie

Die term “Fong Kong” (slêng vir vals of nagemaakte) is aanstootlik en rassisties, sê die ANC-hoofsweep van die Stad van Johannesburg, Prema Naidoo. Hy het gereageer op ‘n artikel in The Star wat beweer dat hy raadslede beskuldig het van rassisme, ‘n bewering wat gelei het tot ‘n uitstappery. Naidoo het gesê hy het verwys

Lees verder: DA dink ‘Fong Kong’ is nie rassisties nie

Mormone stam glo af van Israeliete

Die Amerikaanse Republikeinse presidensiële kandidaat probeer gewoonlik om die betekenis van sy Mormoonse geloof effens te onderspeel. Maar omdat Mitt Romney se godsdiens ‘n las vir baie Amerikaanse evangeliese sowel as ander toegewyde Christene is (net die helfte van alle Amerikaners glo Mormone is Christene), kan dit ‘n seën wees as dit by die Jode

Lees verder: Mormone stam glo af van Israeliete

Romney in die sop oor ‘suksesvolle Joodse kultuur’

Mitt Romney, Amerikaanse presidensiële kandidaat, het Joodse skenkers Maandag vertel dat hul kultuur deel is van wat hulle ekonomies suksesvol maak, in teenstelling met dié van die Palestyne. Woedende Palestynse leiers het sy kommentaar rassisties en uit voeling genoem. ”As jy hier kom en jy sien die BBP per capita, byvoorbeeld, in Israel wat sowat

Lees verder: Romney in die sop oor ‘suksesvolle Joodse kultuur’