Nelson Mandela, Suid-Afrika se eerste swart president, het Sondag 92 geword terwyl die wêreld die eerste internasionale dag ter ere van hom gevier het. Wêreldleiers was dit eens in hul gelukwensings aan dié anti-apartheidsikoon met lof vir sy bydraes tot globale politiek en die stryd om menseregte. Die toenemend brose Nobel-pryswenner het die dag rustig
Oupa Clive, ons eie Madiba
Kom ons droom bietjie in die toekoms: die dagblad Beeld publiseer die volgende artikel in 2028: Clive Derby-Lewis, die groot vryheidsvegter vir die Afrikaner, word op 6 April 2020 vrygelaat deur die ANC- regering, na 27 jaar van aanhouding. Derby-Lewis, of Oupa Clive, soos hy deur volksgenote geken word versinnebeeld die stryd van die Afrikaner
Herrie se kerrie: Planne teen kragkrisis
Die kragkrisis wat Bethlehem en omstreke gery het, laat Herrie dink aan die vraag wat iemand uit die Molopo uit eendag by ‘n provinsiale landboukongres gevra het: “Wat het Suid-Afrika voor grondpaaie gehad?” En hy antwoord self: “Teerpaaie.” So het Herrie se oupa nog ‘n halfeeu gelede gewonder wat sal gebeur as brandstof opraak? Waarmee
Mandeladag: Kritiese oog van Breyten Breytenbach
Seker die mees frustrerende ervaring vir ‘n politieke navorser is om te onthou dat ‘n mens iewers iets gelees het, en dan verseg of mens daardie artikel of berig weer deur die elektroniese soekgereedskap opgespoor kan kry. ‘n Mens word as’t ware ontGoogled gelaat. Twee artikels wat ek nooit weer oor Media 24 se soekenjin
Lees verder: Mandeladag: Kritiese oog van Breyten Breytenbach
Mandela, lekker verjaar maar onthou jou nalatenskap
‘n Mooi gewone dag waarop mense werk toe gegaan het om hulle brood te verdien in Kerkstraat, Pretoria, toe jou ANC-bom se oorverdowende knal n sekonde deur stilte en toe die gekerm en gegil van dié wat nog leef opgevolg is. Die nalatenskap van ‘n eerstewêreldland wat jy deur verraad en leuens bekom het en
Lees verder: Mandela, lekker verjaar maar onthou jou nalatenskap
Swart migrasies in Suider-Afrika
Die Groot Trek is makliker gemaak deur ‘n reeks massiewe volksverhuisings wat aan die gang gesit is deur die Zoeloeleier Shaka nadat hy omstreeks 1816 opperhoof geword het. Al sy swart bure moes swig vir sy gedissiplineerde krygers met hul steek-asgaaie. Diegene wat nie gedood of in die Zoeloeryk ingelyf is nie, het na die
Stilte voor die storm
Vanoggend moet ek my voertuig neem vir sy beplande diens. Dit is koud vanmore; ek ry haastig sodat ek betyds my weg terug kan vind werk toe. Ek is net so ‘n blok of twee van waar ek werk. So ek loop sommer terug. Na die afgee van my voertuig, durf ek my stappie terug
Die Afrikaner het ‘n kultuurprobleem
Ek het ‘n B.Soc.Sc-graad in bedryfsielkunde en sosiologie aan Kovsies verwerf. Inaggenome die voortdurende ongewapende stryd van die Afrikaners wil ek net graag my mening lug en dalk vir u ‘n sinvolle opinie gee. My Portugese oupa was die seun van ‘n Portugese vise-admiraal. Ons het al die ervarings wat julle nou deurmaak beleef alhoewel
Olieramp versnel soeke na oplossings
Die nuus dat BP uiteindelik daarin geslaag het om die uitvloei van ru-olie uit ‘n boorgat in die Golf van Mexiko te stuit, is die eerste goeie nuus in drie maande rondom hierdie sage. Namate olie wat vlak onder die oppervlak lê skaarser word, en tegnologie verbeter, word dieper geboor, en ook al hoe dieper
Gaan Jerigo val?
20 noтопкарго развод
