Musa Xulu sê dit is tyd dat die ANC vir die ekonomiese slagaar van Suid-Afrika mik. Die onderwerp van nasionalisering (van die belangrikste industrieë) is oor die naweek deur die ANC se hoof van media em kommunikasie vir Johannesburg vir die soveelste maal getakel in ‘n opiniestuk op Politicsweb. Sy voorspelling is dat nasionalisering inderdaad
Regsoptrede oor tolhekke?
“Die VF Plus is van mening dat regsaksie teen die oorhoofse tolhekstelsel steeds ‘n moontlikheid is en wil graag moontlike belanghebbendes in verdere stappe bystaan. Dit volg op ‘n berig in Beeld dat regter Bam in die Pretoria hooggeregshof bevind het dat SANPAB/SANRAL met die eienaar van ‘n advertensiebord moes gekonsulteer het alvorens ‘n oorhoofse
Liewe ma
Dag maEk lees dat daar ver noord in Egipte die mense weer kwaad is vir die Farao en nou loop hulle en swaai hulle plakkate en dinge. Die Egiptenare lyk my is maar mense wat alles in oormaat doen en dalk sal daar ‘n Moses kom om weer so bietjie orde te kry. Die mense
Die onvoltooide nuusverklaring oor plaasaanvalle
Hier sit ek op ‘n Saterdagaand en slaan weer die toetse oor plaasaanvalle en plaasmoorde. Ek het al bitter baie oor plaasmoorde en plaasaanvalle geskryf – selfs gedigte, en ‘n paar is gepubliseer. Plaasaanvalle het al dikwels naby aan my gekom. Ons kindertydse vakansiebuurseun by Kleinbrak is saam met sy swaer met masjiengewere afgemaai, my
Lees verder: Die onvoltooide nuusverklaring oor plaasaanvalle
Wat het van ‘Stop Zuma’ geword?
интернет магазины детских игрушек украиналобановский супермаркет класс
Net ‘paniek’ sal stedelinge nog red sê waterkenner
Stedelike inwoners van Suid-Afrika kan teen die jaar 2020 ‘n enorme waterkrisis beleef, het ‘n voormalige direkteur-generaal van die departement van waterwese gewaarsku. Mike Muller, wat nou professor by die Universiteit van die Witwatersrand is en wat in die nasionale beplanningskommissie dien, het hierdie week by ‘n Water en Energie-forum in Sandton gesê dis tyd
Lees verder: Net ‘paniek’ sal stedelinge nog red sê waterkenner
Boer leef na kopskoot
‘n Vrystaatse boer is in ‘n kritieke maar stabiele toestand in die hospitaal na inbrekers hom Saterdagoggend in die kop geskiet het. “Drie mans het by die plaas Mara opgedaag, vermoedelik om ‘n rooftog te pleeg,” het ‘n polisiewoordvoerder, kol. Sam Makhele, gesê. Die mans was swart. “Die boer is in die kop geskiet en
Cosatu: Zille beskerm wit elite
Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, se toespraak Vrydag by die opening van die Wes-Kaapse provinsiale parlement het nie genoeg aansporing om “‘n nuwe omgewing” vir mense te skep, bevat nie, het Cosatu Saterdag gesê. “Die fokus van die toespraak was dieselfde ou DA-beleid om die wit elite se voordele te bestendig, terwyl die krummels aan
‘n ‘Droom’-toespraak
EK sit nou die dag hier op my stoep, (ons boere sit maar so op ons stoep as dit so erg reën) en begin toe sommer so dagdroom. Dit is mos lekker om partykeer sommer jou kop so te laat gaan na al die plekke waar jy dalk nooit self sal kom nie. So met
Goeie Ier, slegte Ier
Soos wat ek kyk na die indrukke wat daardie Ierse kaviaarkommunis die afgelope naweek met sy alewige sonbril en cowboyhoed op die menigte agtergelaat het, het my waardering vir Ierland min of meer dieselfde kant opgegaan as hul staatsskuld. Dit het ‘n nuwe dieptepunt bereik. Paul ‘Bono’ Hewson is daardie groot kleinburgerlike weldoener wat bittergraag
