PRAAG uiters bekommerd oor SA persvryheid

Ter geleentheid van Wêreldpersvryheiddag wat vandag gevier word, het PRAAG sy “uiterste kommer oor Suid-Afrikaanse persvryheid” uitgespreek. Die leier van die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, dr. Dan Roodt, het in Johannesburg verklaar: “Ope debat en om dissidente menings uit te spreek, word toenemend in Suid-Afrika aan bande gelê. Die regerende party beheer die SAUK terwyl die toenemende

Lees verder: PRAAG uiters bekommerd oor SA persvryheid

Mineraleregte – Staat hét onteien

Die Christen-Demokratiese Party (CDP) het die uitspraak in die Hooggeregshof dat die staat wel mineraleregte onteien het, verwelkom. “Hierdie onteiening is al as die grootste diefstal in die land se geskiedenis beskryf – dit het Suid-Afrika naby aan Zimbabwe se grondgrypbeleid gebring – en tog het die regering bly vasskop dat dit nie onteiening was

Lees verder: Mineraleregte – Staat hét onteien

Pasop vir kruipende onteiening

In sy rubriek, Grond? Wat bedoel julle, vra Charl-Pierre Naudé interessante vrae in Beeld van die 26ste April. Ongelukkig maak hy dan aannames en stellings wat op morele of goedklinkende wensdenkery, gebrek aan insig asook absolute naïewiteit getuig. Hy is reg met sy stelling dat die Malemahaatspraaksaak een van die belangrikste hofsake in ‘n lang

Lees verder: Pasop vir kruipende onteiening

Terrorisme: die ANC se suksesresep

Die nuus dat Osama Bin Laden tien jaar ná die aanvalle op 9 September 2001 gedood is, is allerweë met blydskap in die VSA ontvang. As ‘n Suid-Afrikaner met bittere en voortgesette ervarings van terreur, vind ek dit egter moeilik om in die VSA se vreugde te deel. Bin Laden het weliswaar ‘n paar duisend

Lees verder: Terrorisme: die ANC se suksesresep

Switserland bevries ongewilde leiers se bates

Switzerland het die ekwivalent van R6,3 miljard se fondse wat aan ongewilde Noord-Afrikaanse leiers behoort, bevries. Micheline Calmy-Rey, die Switserse minister van buitelandse sake, het die syfer bekend gemaak tydens ‘n konferensie in Tunisië. Sy is op ‘n drie dae lange besoek aan dié land, het Lars Knuchel, ‘n woordvoerder vir die departement, gesê. Die

Lees verder: Switserland bevries ongewilde leiers se bates

ET se verhoor moontlik weer uitgestel

Die Eugene Terre’Blanche-moordverhoor wat na verwagting Dinsdagoggend sou begin, kan weer uitgestel word. Terre’Blanche is verlede jaar na bewering deur twee werkers op sy plaas aan die buitewyke van Ventersdorp in die Noordwes doodgeslaan. Die verhoor sou oor twee weke plaasvind, maar regsverteenwoordigers sê die verhoor kan dalk nie Dinsdag soos verwag is, begin nie,

Lees verder: ET se verhoor moontlik weer uitgestel

VSA weet al lankal van Bin Laden: Wikileaks

Die Verenigde State het waarskynlik teen reeds 2008 geweet van Osama bin Laden se skuilplek in Abbottabad, het die webwerf Wikileaks Maandag op grond van ‘n aanhaling uit ‘n Amerikaanse dokument beweer. Die dokument het notas bevat oor die ondervraging van ‘n Libiër, Abu al-Libi, wat by die Guantanamobaai-sentrum in Kuba aangehou is, waarin hy

Lees verder: VSA weet al lankal van Bin Laden: Wikileaks

Bin Laden is dood

Die Al-Kaïda-leier Osama bin Laden is dood, het die Amerikaanse president, Barack Obama, Maandag aangekondig. Dit is ná byna 10 jaar van die terreuraanvalle op 11 September 2001 wat teen die VSA geloods is. Bin Laden was in ‘n dubbelverdiepinghuis digby die Pakistanse militêre akademie in die dorpie Abbottabad, naby Islamabad, toe vier Amerikaanse helikopters

Lees verder: Bin Laden is dood

Swart sersant verskyn weens moord op blanke Afrikanervrou

n Swart polisiesersant sal na verwagting vandag in die Kempton Park-landdroshof, oos van Johannesburg, verskyn vir die beweerde doodskiet van ‘n blanke Afrikanervrou buite die polisiestasie. Hy word ​​beskuldig van moord op mev. Jeanette Odendaal, 45, nadat sy na bewering teen ‘n stilstaande polisievoertuig in die parkeerarea gebots het. The Star berig vandag dat die

Lees verder: Swart sersant verskyn weens moord op blanke Afrikanervrou

Dubul’ ibhunu-saak – ‘n anti-klimaks?

Kykers wat die hofsaak oor haatspraak teen Malema gevolg het, het die afloop seker as ‘n anti-klimaks ervaar. Watter lesse is daaruit te leer en watter voordeel kan Afrikaners daaruit put? Ek stem heelhartig daarmee saam dat Afrikaners vir die eerste keer sedert 1994 weer ‘n bedingingsposissie verkry het. Daardie posisie is ‘n gulde geleentheid

Lees verder: Dubul’ ibhunu-saak – ‘n anti-klimaks?