‘Volksmoord bereik breekpunt’ – VOLBER

Die VOLBER (Volksoganisasiesleiersberaad) van die Afrikanervolk het met afgryse kennis geneem van die blatante teregstelling Dinsdagaand van mev. Jeanette Odendaal deur ‘n polisieman by ‘n Kemptonparkse Polisiekantoor. Geen woorde kan ons afkeer van hierdie weersinwekkende daad beskryf nie! Hoe ver het ‘n land se regstelsel verrot wanneer onskuldige en kwesbare burgers links en regs sonder

Lees verder: ‘Volksmoord bereik breekpunt’ – VOLBER

Nederlandse koerant publiseer Afrikanerdebat

DIe invloedrykste Nederlandse koerant NRC Handelsblad, met ‘n sirkulasie van 200 000, het oor die afgelope week meningsartikels geplaas waarin die agteruitgang van Afrikaans asook diskriminasie teen Afrikaners verwoord word. Aanvanklik het ‘n rubriek deur die skrywerpolitikus Martin Bosma verlede week op 20 April 2011 verskyn: “Nogtans sal jij aan mij gebonden bly”. Bosma is

Lees verder: Nederlandse koerant publiseer Afrikanerdebat

Afrikaners: slagoffers van nuwe apartheid

Skrywerpolitikus Martin Bosma skryf in sy onlangse rubriek oor Nederlands en sy ietwat windverwaaide sustertaal Afrikaans: “Onze talen zijn diep verbonden.” Die rubriek verskyn in die NRC Handelsblad, Nederland se invloedrykste koerant, en is ook hier op Praag te lees. Daarby siteer hy ‘n aantal Afrikaanse digters, waaronder Eugène Marais, Elisabeth Eybers en NP van

Lees verder: Afrikaners: slagoffers van nuwe apartheid

Weermag voortaan in Krugerwildtuin

Weermageenhede gaan nog vanjaar ontplooi word op die Krugernasionalepark-grens met Mosambiek, asook die land se grense met Swaziland en Lesotho, het die SA Nasionale Weermag (SANW) gister gesê. Altesaam 22 eenhede van 165 soldate elk gaan in vyf fases oor die volgende vyf jaar op die grense ontplooi word, het die waarnemende hoof van die

Lees verder: Weermag voortaan in Krugerwildtuin

Min plaaslike belangstelling in Britse koninklikes

Die huwelik van William en Kate Middelton het die Britse monargie weer op die voorgrond gebring dog dit wil voorkom asof daar, vergeleke met die vorige huwelik van die troonopvolger Charles en Diana, opsigtelik minder plaaslike belangstelling daarin heers. Dit wil ook voorkom asof die kaperjolle van Charles, die Britse troonnopvolger en sy destyds buite-egtelike verhouding met Camilla die Britse troon

Lees verder: Min plaaslike belangstelling in Britse koninklikes

‘Nieuw Holland in Zuid-Oost-Afrika’

Piet Retief, wat in die sesde grensoorlog alles verloor het, wou nie dadelik aan die trek deelneem nie, en het eers met die luitenant-goewerneur, Andries Stockenström, onderhandel, maar vergeefs. Op 2 Februarie 1837 verskyn sy manifes in die Graham’s Town Journal, waarin hy sê dat die trekkers weens die landsbeleid geen vooruitsigte in die Kolonie

Lees verder: ‘Nieuw Holland in Zuid-Oost-Afrika’

Die verdwyning van Afrikaans, ‘n Nederlandse stem

Martin Bosma oor Afrikaans. Bosma is ‘n lid van die Nederlandse parlement sedert 2006 vir die PVV en fokus op hoër onderwys, media en kultuur. Hy het voorheen gewerk as ‘n joernalis en ook as ‘n sekretaris vir die Groep Wilders. Onlangs ging een veronruste tweet rond. „Alle vergaderingen in de Tweede Kamer staan nu

Lees verder: Die verdwyning van Afrikaans, ‘n Nederlandse stem

VSA belowe hulp aan Libiese rebelle

President Barack Obama beoog om nagenoeg R170 miljoen se toerusting aan die Libiese rebellemagte te skenk. Die rebellegroepe gaan ‘n besending voertuie, ambulanse, mediese toerusting, koeëlvaste baadjies, verkykers en radio’s van die VSA-regering ontvang. Geen wapens sal egter aan die rebellemagte verskaf word nie. Intussen het Frankryk militêre adviseurs na Libië gestuur om die magte

Lees verder: VSA belowe hulp aan Libiese rebelle

Afriforum daar vir ‘kameras’

Julius Malema, die ANC-jeugliga se president, het Woensdag gesê AfriForum het die haatspraaksaak teen hom aanhangig gemaak omdat hulle daarvan hou om in die kollig te wees. Tydens kruisondervraging deur Adv. Martin Brassey SC, regsverteenwoordiger van AfriForum, het Malema gesê die saak teen hom is net “goedkoop politiekery” en AfriForum wat “grootpraat”. “Julle het hierheen

Lees verder: Afriforum daar vir ‘kameras’