Anton van Niekerk se oneerlikheid is nie nuut nie

Die pak slae wat Anton van Niekerk in sy kantoor op die lyf geloop het (Beeld, 16 Junie) is simptomaties van ‘n groeiende onvergenoegdheid met meningsmouse soos hy wat hulle rug op die verlede van hulle eie mense draai. Dit is die politiek korrektes soos Van Niekerk wat die huidige politieke orde goedsmoeds vergoeilik en

Lees verder: Anton van Niekerk se oneerlikheid is nie nuut nie

Van Niekerk-insident die resultaat van Naspers-monopolie

Die onlangse voorval waartydens ‘n vuisgeveg tussen mnr. Abel Malan en prof. Anton van Niekerk van die Stellenbosse Universiteit ontstaan het, is regstreeks te wyte aan die verdeeldheid en onverdraagsaamheid wat die Naspers-monopolie onder Afrikaners veroorsaak. Die aanleidende oorsaak tot die voorval was ‘n artikel deur Van Niekerk waarin hy historiese morele skuld op Afrikaners

Lees verder: Van Niekerk-insident die resultaat van Naspers-monopolie

Volgehoue aanslag op Afrikanerwaardes rede vir professor se pak slae

Die pak slae wat mnr Abel Malan vir prof Anton van Niekerk gegee het, is ‘n uiting van die opgeboude frustrasie van die Afrikaner oor die aanhoudende fisiese en sielkundige aanslag wat reeds dekades lank op ons volk gemaak word. Dit dra soveel meer betekenis dat dit juis in Stellenbosch gebeur het, want dit was

Lees verder: Volgehoue aanslag op Afrikanerwaardes rede vir professor se pak slae

Getalle, die ware verhaal

Wêreldbevolkingsdag is vandeesweek gevier met ‘n aankondiging deur die Verenigde Nasies dat die wêreldbevolking later die jaar op sewe miljard sal staan. As ‘n mens daaraan dink dat twee-miljoen mense die openingswedstryd van die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika bygewoon het, klink sewe-miljard na ‘n verbysterende getal. Die Sekretaris-Generaal van die VN, Ban Ki-Moon, sê op die

Lees verder: Getalle, die ware verhaal

DRK sluit opposisie se TV-stasie

Die Demokratiese Republiek van die Kongo se minister van inligting het gesê hy sal sy toestemming verleen vir die sluiting van ‘n televisiestasie wat deur ‘n opposisieleier besit word omdat die programme ‘n bedreiging vir die openbare orde inhou. Lambert Mende het gesê Radiodiffusion Lisanga Television hits geweld aan. Die stasie word deur Roger Lumbala

Lees verder: DRK sluit opposisie se TV-stasie

Boer wat MK-standbeeld omtrek, vas

Corné van Tonder (25), ‘n boer van Bethal wat na bewering die brons standbeeld van Nokuthula Simelane, ‘n MK-soldaat, met sy bakkie omgetrek het, se voertuig is deur die batebeslagleggingseenheid van Mpumalanga gevat. Dié eenheid het Donderdag by Van Tonder se plaas opgedaag en op die voertuig beslag gelê. Simelane is as lid van umKhonto weSizwe met

Lees verder: Boer wat MK-standbeeld omtrek, vas

Prof ontvang traumaberading na slanery

Prof. Anton van Niekerk van Stellenbosch Universiteit se onlangse rubriek oor die skuldlas van wittes het hom erge kopsorge besorg. Van Niekerk, direkteur van die Sentrum vir Toegepaste Etiek aan die Universiteit Stellenbosch, is Donderdag deur Abel Malan (48) in sy kantoor in die Lettere-gebou in die gesig geslaan. “Stellenbosch beskik nie oor genoeg beskerming om Anton

Lees verder: Prof ontvang traumaberading na slanery