Occupy en Suid-Afrika-projek bots

Lede van ‘n pro-wit groep genaamd die Suid-Afrika-Projek se protes teen geweld teen blankes in Suid-Afrika, by die Capitol in Sacramento, Kalifornië, het verlede Maandag tot ‘n botsing tussen wetstoepassers en lede van die Occupy-beweging gelei. Geweld het losgebars toe die owerhede die groep na ‘n parkeergarage na afloop van hul protes begelei het. Sowat

Lees verder: Occupy en Suid-Afrika-projek bots

‘Tweede oorgangsfase’ kom

Die ANC het Maandagoggend konsepbeleidsdokumente uitgereik wat sal fokus daarop om die land na sy “tweede oorgangsfase” te neem, het Jeff Radebe, voorsitter van die nasionale uitvoerende komitee (NUK) se sub-komitee oor beleid, gesê. Die tweede oorgangsfase sal grondhervorming, die Grondwet, die media asook gesondheid en die polisie takel. “Die ANC bestaan vandag in ‘n

Lees verder: ‘Tweede oorgangsfase’ kom

NY-brandweer jaag wittes die harnas in

Wit aansoekers is hoogs ontsteld want, sê hulle, die New Yorkse brandweer (FDNY) pas omgekeerde diskriminasie toe. Daar was kwade gevoelens en rassespanning toe wit aansoekers buite bly staan ​​het tydens ‘n ​​voorbereidingsklas Woensdagaand, berig CBS 2. “Dit was nie ‘n goeie gevoel nie. Dit het gevoel soos diskriminasie,” het een van die wit kandidate

Lees verder: NY-brandweer jaag wittes die harnas in

Poetin in trane na oorwinning

Wladimir Poetin was in trane na sy oorwinning in ‘n verkiesing wat sal sorg dat hy vir ‘n derde termyn as president sal dien. Met meer as 90 persent van die stemme getel Sondagnag, was dit duidelik dat die voormalige spioen wat Russiese politiek vir die afgelope twaalf jaar oorheers, reeds op 65 persent staan.

Lees verder: Poetin in trane na oorwinning

Fotograaf hof toe oor ‘bloody kaffir’

Die bekroonde swart fotograaf Alf Kumalo gaan ‘n man hof toe neem omdat hy hom ‘n “bloody kaffir” in ‘n restaurant genoem het en gedreig het om hom seer te maak, volgens ‘n berig wat Maandag verskyn het. The Star koerant het gesê die voorval het op 29 Januarie by die Ocean Basket in Sunninghill,

Lees verder: Fotograaf hof toe oor ‘bloody kaffir’

Tifus maai in Zim

Sowat 3 000 gevalle van tifuskoors is reeds in die Zimbabwiese hoofstad aangemeld sedert die eerste geval in Januarie in ‘n krotbuurt gediagnoseer is, het die staatsmedia Sondag berig. “Tans is daar meer as 3 000 vermoedelike en bevestigde gevalle,” het Prosper Chonzi, die stad se direkteur van gesondheidsdienste, aan The Sunday Mail gesê. Meer

Lees verder: Tifus maai in Zim