Die baasbrein agter renosterstropery is in Hazyview aangekeer, berig die Volksblad.
Joseph Nyalunga (48) is Vrydagnag aangekeer in besit van vier renosterhorings wat in sy wit Colt-bakkie se sitplek versteek was. Hy is ‘n oud-polisieman.
Lees meer.
