Nee, nie nog ‘n seerowervoorval nie. Met windparke in die Noordsee word al meer en meer besef dat ‘n behoorlike windkragopwekking ‘n beduidende aantal groot windparke ter see gaan vereis, en dat dit weer tot ‘n behoorlike hoogspanningsnetwerk ter see aanleiding moet gee. Die eerste samesprekings vind volgende maand plaas, maar volgens berigte moet die
Tien dinge wat vir seker in 2010 gaan gebeur
{jathumbnail off} 1. Julius Malema, Afrikaners se nommer een bondgenoot in die stryd teen politieke korrektheid en multikulturalisme (elke keer as hy ‘n uitlating maak, genees hy nog 1000 blankes van hul liberalisme), gaan ‘n verskeidenheid mense en groepe te na kom. 2. Jan-Jan Joubert en die res van sy Nasperstrawante gaan die lof van
Laat liewer die Boeremag vry
Ek sien daar is sprake dat Eugene de Kock saam met Schabir Shaik kwytskelding gaan kry. Dit herinner sterk aan die koppeling tussen Robert McBride en Barend Strydom se vrylatings. Strydom se vrylating is as “troosprys” aan die Afrikaner voorgehou. Feit is dat Strydom, soos McBride onskuldige mense sonder provokasie vermoor het. Hulle het myns
Per spoor
{jathumbnail off} светодиодные панелиtopcargo
Apartheid het sin gemaak
Ek wil ‘n aanhaling gee wat deur niemand anders nie as dr. Anton Rupert gemaak is as spreker op ‘n vergadering van die “The African Affairs Society of America” in New York, in 1962. ( Verwys: I plead for my country and all its peoples.) “What then has enabled South Africa to outstrip its African
Immigrasie moet gestuit word sê Britse groep
‘n Aantal hoëprofiel openbare figure uit verskeie politieke tuistes in Brittanje het Dinsdag gewaarsku dat immigrasie “ernstige skade” aan die gemeenskap kan aanrig. Immigrasie moet dadelik gestaak word sodat die inwonertal van die VK nie 70 miljoen bereik nie, het hulle gesê. Bekende en gerespekteerde stemme waaronder die aartsbiskop van Kantelberg Lord Carey, voormalige Arbeiderspeaker
Inligting en die stryd teen terreur
Twee berigte vanoggend in die Nederlandse koerant, Trouw, en ‘n artikel in Volksblad op dieselfde dag, trek vroeg in die nuwe jaar die fokus op iets wat die wêreld skynbaar nie afgeskud kry nie – internasionale terreur. Waar internasionale terreur in die laat 20ste eeu ‘n allegaartjie van harde Marxiste, ideologiese idealiste met ‘n stywe
Energiesake
{jathumbnail off} что такое справка 086Олександр Фільчаков прокурор
Google stel nuwe foon bekend
Google se nuwe foon, die Nexus One, is Dinsdag aan die publiek bekendgestel. Die “superfoon”, soos die maatskappy dit noem, staan in direkte kompetisie met Apple se gewilde iPhone. Google meen die Nexus is die “volgende stap” in die evolusie van die internetreus se Android-sagteware. Nexus One is in samewerking met HTC, ‘n Taiwanese elektroniese
Proteas het waardige voorsprong
Morné Morkel het Graeme Swann met die eerste bal van die dag, Dinsdag, uitgehaal en daarna vir James Anderson met die volgende bal. Anderson moes sonder ‘n enkele lopie terugstap kleedkamer toe. Engeland het die dag op 241 lopies vir die verlies van 7 paaltjies afgeskop, 50 lopies agter Suid-Afrika se eerste beurt totaal van
