Voedselveiligheidnavorsing onder druk

Gebrek aan befondsing dreig om die land se voorste kos en voedingnavorsingslaboratoria, wat die veiligheid van voedsel ondersoek, te sluit. Die voorgestelde sluitings is bespreek tussen die president van die Mediese Navorsingsraad, Professor Salim Karim, en die direkteure van die 23-navorsing die eenhede. Volgens Karim, het die raad besluit om te “herstruktureer” omdat sy begroting

Lees verder: Voedselveiligheidnavorsing onder druk

Hongersnood dreig in Zim

Die VN-voedsel-agentskap het gesê hongersnood in Zimbabwe sal vererger na wisselvallige reën, tekorte van saad en kunsmis en “swak landbou praktyke” in die moeilike ekonomie. Dit, het die VN gesê, het gelei tot ‘n vermindering in die aantal lande wat verbou is met die belangrikste stapelvoedsel. Die World Food Programme het gesê dat graanoeste in

Lees verder: Hongersnood dreig in Zim

Tutu weier om verhoog met Blair te deel

Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het hom van ‘n leierskapsberaad in Johannesburg onttrek omdat die voormalige Britse premier, Tony Blair, dit gaan bywoon, het sy kantoor Dinsdag gesê. “Die aartsbiskop het die afgelope paar dae daaroor nagedink en met raadgewers oorleg gepleeg [om te besluit] of hy die beraad moet bywoon,” het ‘n verklaring gelui. “Die aartsbiskop

Lees verder: Tutu weier om verhoog met Blair te deel

Twee skole smelt saam om Afrikaans te red

Die Vryheidsfront Plus verwelkom die besluit van twee hoërskole in die Vaaldriehoek in Gauteng om saam te smelt ter wille van die behoud en voortbestaan van Afrikaans. Die beoogde samesmelting van die Hoër Tegniese Skool, Vereeniging en Hoërskool Vereeniging om die nuwe Vereeniging Gimnasium in 2013 te vorm, kan as voorbeeld dien van wat vermag

Lees verder: Twee skole smelt saam om Afrikaans te red

Oproer slaan oral uit

Honderde inwoners van Petanenge buite Tzaneen in Limpopo is gestrand gelaat nadat betogers die paaie na die dorpie met brandende motorbande en klippe versper het. Woendende inwoners het gisternag oproerig geraak en eis dat die Mopani Distriksmunisipaliteit hulle van water voorsien. Inwoners sê die munisipaliteit het hulle in die steek gelaat. Leerders word ook weens

Lees verder: Oproer slaan oral uit

Zille dreig NRO Rape Crisis

Dat Helen Zille smag na swart steun, is gewis. Sy het selfs befondsing vir die NRO Rape Crisis gestaak, die voorsitter Helen Moffat gedreig en gesê sy moet “in haar spoor trap”. Moffat se organisasie het onder meer die kulturele vooroordele wat met verkragting gepaardgaan belig. Suid-Afrika is na bewering die verkragtingsentrum van die wêreld.

Lees verder: Zille dreig NRO Rape Crisis

Moslemparty wil Tony Blair in Johannesburg arresteer, betoog

Die Moslem- poltieke party Al Jama-aa beplan ‘n betoging teen die vorige Britse eerste minister Tony Blair as hy in Johannesburg kom praat, het die party Maandag verklaar. “Die betoging word gehou ter ondersteuning van die lasbrief vir sy inhegtenisname vir misdade teen die mensdom wat verband hou met die inval in Irak wat tot

Lees verder: Moslemparty wil Tony Blair in Johannesburg arresteer, betoog

Republikeine verwelkom Paul Ryan se swart vriendin

Romney se genomineerde vise-presidentskandidaat Paul Ryan se kommentaar dat hy ‘n swart vrou as vriendin gehad het op universiteit, het ‘n nuwe wending aan die Amerikaanse presidentsresies gegee. Vergelykings met die onlangse onthullings oor hoe President Obama sy eie interrassige (lees wit) vriendinne beskryf het, is natuurlik onvermydelik. Alhoewel baie Amerikaners kongreslid Ryan se liefdeslewe

Lees verder: Republikeine verwelkom Paul Ryan se swart vriendin

Jeugliga wil armes in Kaapstad se spogbuurte huisves

Die ANC-jeugliga eis dat grond wat aan privaat individue en maatskappye behoort, beskikbaar gestel word om huise vir armes in die Wes-Kaap te bou. Dit is een van nege eise wat vervat is in ‘n versoekskrif wat Maandag tydens ‘n optog aan die Wes-Kaapse regering oorhandig is. “Daar is witmense wat nie eens in Suid-Afrika

Lees verder: Jeugliga wil armes in Kaapstad se spogbuurte huisves