games casino online freeЛобановский
Is ‘n Afrikanerrevolusie moontlik?
In sy stuk ‘Afrikanerrevolusie sal wêreld laat sidder’ maak Johan Wiggil ‘n paar interesante opmerkings en aannames. Hy skryf: “Uit gesprekke is dit vir my duidelik dat die meerderheid Afrikaners die Volkstaatgedagte ondersteun. Geen Afrikaner-organisasie kon sedert 1994 hond haaraf maak om die volkstaatgedagte gevestig te kry nie. Die 800 000 ondersteuners van die Vryheidsfront
Botswana gaan MIV/Vigs stuit
Botswana, wat een van die wêreld se hoogste MIV-infeksiekoerse het, het besluit om oor die volgende vyf jaar ten minste 'n halfmiljoen mans te laat besny. Die land se departement van gesondheid sê dit sal die verspreiding van die siekte keer. Janet Mwambona, 'n openbare gesondheidskenner, sê studies wat onderneem is, bewys dat mans wat
Witbank se watertekorte lei tot onrus
Inwoners van die Pholalokasie in Witbank het munisipale kantore afgebrand gedurende oproer wat uitgebreek het omdat daar nie lopende water beskikbaar is nie. Mpumalanga polisie het gesê twee raadslede se huise is ook bekadig. Vier van die verskeie watertenks wat deur die plaaslike raad voorsien is, is ook vernietig. Woedende inwoners het padbokkades opgerig, volgens
Vulkaan dreig in DRK
'n Groot vulkaniese uitbarsting is op die punt om plaas te vind in die DRK en kan meer as 'n halfmiljoen mense bedreig. Wetenskaplikes het Donderdag gesê die twee vulkaniese pieke van Nyiragongo en Nyamulagira in die ooste van die land toon intense vulkaniese aktiwiteit, met aardskokke, lawapoele en stoompluime teen die blou lug. Die
‘n Regte Zoeloe…
Ngobela Magwaza onthou hoe hulle in lendeklede beeste opgepas het, hase gejag het en voëls met tuisgemaakte ketties geskiet het. Soms het hulle met stokke baklei en ook gedans. Dit was een ding waarin Jacob Zuma destyds soos vandag uitgeblink het, tradisionele Zoeloedans. Magwaza het Donderdag gesê hy het nooit sou kon glo dat Zuma
Volschenk behaal wêreldrekord
Jan Ernst Abraham Volschenk se olie-op-doek het gisteraand by ‘n uitgelese kunsveiling vir ‘n beroering of twee gesorg. Nie net het die titel van die skildery, Die Vallei van die Kafferkuils naby Riversdal, ‘n fladdering veroorsaak nie, maar die werk het ook ‘n rekordprys vir ‘n Volschenk behaal, naamlik R600 000. Die “mees uitstaande kunsveiling
Obama besoek Duitsland binnekort
подвесные светильникилобановский класс
Swart mans gevaarliker as varkgriep
Swart mans is glo gevaarliker as varkgriep. 'n Groep aktiviste en ministers wil hê president Obama moet dadelik MIV/Vigs as 'n openbare gesondheidskrisis onder Afro-Amerikaanse gemeenskappe verklaar. Pastoor Calvin Butts, voorsitter van die Nationale Swart Leierskapkommissie oor VIGS, meen "dit is meer gevaarlik as varkgriep en ek hoop die land sal besef dat indien ons
Grap oor Obama kos voorsitter van ABC sy werk
Spotprente, hekelstukke, afbeeldings die afgelope agt jaar van George Bush, Amerika se vorige president, wat hom as 'n onnosel, nie-lesende sjimpansee voorstel, of 'n oorlogsugtige idioot is blykbaar presies wat 'n blanke man verdien. Maar 'n e-pos van die Withuis se grasperk wat in 'n waatlemoenland omskep is kan jou jou werk kos. Dit het
