Die minister van Polisie, Nathi Mthethwa, het bevestig dat die Polisie geensins klagtes gekry het van Julius Malema oor bomdreigemente of dat sy huis deursoek was vir plofstof nie. Hy het skriftelik geantwoord op ‘n vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die parlement. Malema het verlede maand in ‘n radioprogram gesê dat
Howe ‘rassisties’ en ‘apartheid deur die agterdeur’
Die ANC-Jeugligapresident Julius Malema sê Suid-Afrika se howe is “rassisties” en “apartheid is teruggebring deur die agterdeur”. Hy het beloof dat hy die Grondwethof sal nader om die uitspraak dat die lied Dubul ‘ibhunu’ haatspraak verteenwoordig, ongedaan te maak. Malema het die opmerkings gemaak Woensdag tydens sy eerste mediakonferensie sedert ANC se dissiplinêre verhore begin
Lees verder: Howe ‘rassisties’ en ‘apartheid deur die agterdeur’
UNPO oor Malema-uitspraak ingelig
Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, woon more (Vrydag 16 September) en Saterdag die dertiende vergadering van die UNPO-presidensie in Brussel, België by. By die vergadering gaan hy die aanwesiges inlig oor die huidige situasie van veral minderhede in Suid-Afrika. “Die wêreld moet kennis neem van die Malema-uitsprake en van die ANC se standpunte hieroor. As
Indiaanstam skop swartes uit
Die VSA se tweede grootste Indiaanse stam het Dinsdag gesê dat die Amerikaanse regering moet ophou inmeng oor sy skuif om 2 800 swartes van sy stamrol te skrap. “Die Cherokeenasie sal nie beheer word deur die BIA nie,” het Joe Crittenden, die stam se waarnemende hoof, gesê in ‘n verklaring in reaksie op die
Derby-Lewis ‘nie behandeling geweier’
Daar steek geen waarheid in mediaberigte dat die veroordeelde Clive Derby-Lewis dringende mediese behandeling geweier word nie, het die departement van korrektiewe dienste Woensdag gesê. “Clive Derby-Lewis het verlede jaar na ‘n privaat-instelling gegaan en hy verkies steeds om ‘n privaat-chirurg te gebruik,” het Sibongile Khumalo, woordvoerder, gesê. “Ons kan nie ‘n versoek van ‘n
Martin Luther King was ‘skynheilig’, ‘aaklig’
Video-opnames van onderhoude met Jackie Kennedy kort ná oudpres. John F. Kennedy se sluipmoord toon ‘n ander sy van die ikoniese Amerikaanse presidentsvrou. Die versameling onderhoude is deur die historikus Arthur Schlesinger in 1964, vier maande ná Kennedy in Dallas doodgeskiet is, gemaak. Die video-opnames is Dinsdag in ‘n twee uur lange program op die
Gordhan sê munisipaliteite moet ophou geld mors
Pravin Gordhan, minister van finansies, het Woensdag die tesourie se jongste munisipale oorsigverslag in die parlement bekendgestel. Hy het munisipaliteite berispe oor hul geldmorsery en gekla oor “militante” belastingbetalersunies wat dienstegeld weerhou. Die verslag toon dat R27 miljard tussen die 2009 tot 2010 gespaar kon gewees het deur onnodige uitgawes te besnoei. Jaarlikse meningsopnames het
Lees verder: Gordhan sê munisipaliteite moet ophou geld mors
Boer oorleef plaasaanval, 3 dae lank opgesluit
‘n Bejaarde boer, Petrus Schrooder van die plaas Wolwekraal in die Richmond-omgewing, is Saterdag deur twee mans op sy plaas aangeval. Schrooder woon alleen op die plaas. Hy is egter eers Dinsdagmiddag deur ‘n vriend gekry en dieselfde aand het speurders van De Aar die 68-jarige slagoffer se rewolwer in die bruin woonbuurt Waterdal opgespoor.
‘n Kritiese kyk na selfbeskikking
Die gesprekke om braaivleisvure begin die laaste tyd al meer draai om selfbeskikking vir die Afrikaner. Debatte oor die haalbaarheid daarvan of nie het al menige bure in ons omgewing kwaaivriende. Dis miskien toepaslik die krities na die hele proses te kyk. Die eerste vraag is waarom die strewe na selfbeskikking? Met die politieke oorgang
‘n Gesprek oor Clive Derby-Lewis
In hierdie program bespreek Dan en Karin Roodt die redes waarom Clive Derby-Lewis nie op parool vrygelaat is nie. Klik op hierdie skakel. Фильчаков прокуратура харьков
