Swarte in hegtenis vir dubbele moord in Dutywa

'n 27-jarige swartman is gearresteer nadat hy twee mense doodgesteek het in Dutywa, het Oos-Kaapse polisie Sondag gesê. Kaptein Lingisile Magama het gesê die man het 'n 37-jarige man doodgesteek in 'n sjebien in die dorpie Lota omstreeks 20:00 Saterdagaand. "Hy het met die man geargumenteer voordat hy hom verskeie kere in die bors gesteek

Lees verder: Swarte in hegtenis vir dubbele moord in Dutywa

Swartman gearresteer vir gesteelde motor

'n 31-jarige swartman is Sondag gearresteer vir die besit van 'n gesteelde voertuig in Katlehong, het de Gautengse polisie gesê. Kaptein Godfrey Maditsi het gesê 'n wynrooi Toyota Conquest wat vandeesweek  naby Jeppestown gekaap is, is deur middel van die opsporingstoestel gevolg tot by 'n huis in die Khumalovalleiseksie. In die huis het die polisie

Lees verder: Swartman gearresteer vir gesteelde motor

Suider-Afrikalande loods hulppakket vir Zimbabwe

'n Suider-Afrikablok het Sondag humanitêre hulp aangekondig vir Zimbabwe terwyl die land voedselskaarstes en 'n dodelike cholerauitbraak wat meer as 1120 mense dood gelaat het, beveg. "Ons is hier om die inisiatief te begin en om uit te vind hoe ver ons is in terme daarvan is om die vereiste hulp te verleen," het SAOG

Lees verder: Suider-Afrikalande loods hulppakket vir Zimbabwe

Somali?, Kongo onder humanit?re toptien

Stygende geweld in Somalië, burgerlikes wat ontwortel word in die oostelike Kongo en gebrekkige mediese voorrade in Mianmar en Zimbabwe is onder die toptien humanitêre krisisse van 2008, volgens 'n jaarlikse lys wat deur Dokters sonder grense vrygestel word. Ander krisisse op die groep se lys sluit in ondervoeding, wat 5 miljoen jong lewens regoor

Lees verder: Somali?, Kongo onder humanit?re toptien

Cholera maai in Zimbabwe

Cholera het in Zimbabwe reeds 1,123 mense gedood, sê die Verenigde Nasies en  voeg by dat die getal sal aanhou groei indien daar nie maniere gevind word om die land se onderbetaalde dokters en verpleegsters te kry om terug te keer werk toe nie. Choleragevalle het sedert die uitbraak in Augustus begin het, gestyg tot

Lees verder: Cholera maai in Zimbabwe

Die museum van vernietiging

Ek lees nou die dag 'n brief op die web van ene Pierre Coetzer waarin hy praat van die wonderwerk wat in Ierland gebeur het, 'n "wonderwerk net so groot en onverwags as wat in ons eie land gebeur het".

Is die man sarkasties? Bedoel hy dit ironies? Woon hy in 'n land ver van hier in sy hallusinasies?

Lees verder: Die museum van vernietiging

Baba vir cholera behandel in die Weskaap

'n Viermaande-oue baba word vir cholera behandel by die Karl Bremer hospitaal in die wes-Kaap, het die provinsie se gesondheidsdepartement gesê.

Woordvoerder Faiza Steyn het gesê die kind van die Wallacedene informele woongebied naby Kraaifontein is gestabiliseer. Hy is op 6 Desember opgeneem in die hospitaal.

Lees verder: Baba vir cholera behandel in die Weskaap

Rasgebaseerde programme herinner aan BJ Vorster: Lekota

Om arm blankes uit te sluit van programme om die armes te help maak die regering niks anders as dié van B.J. Vorster gedurende die hoogtepunt van die apartheidsjare nie, het KVP president Terror Lekota Donderdag in Durban gesê.

Lees verder: Rasgebaseerde programme herinner aan BJ Vorster: Lekota

Indi? kanselleer ho?profielkriekettoer na Pakistan

Krieket is een van die min dinge waaroor Indië en Pakistan saamstem. Maar met Nieu- Delhi wat Islamabad daarvan beskuldig dat hulle niks doen om Pakistan-gebaseerde terroriste, wat vir die onlangse bloedige aanval in Moembaai beskuldig word, te stuit nie, het Indië 'n krieket toer na Pakistan gekanselleer, 'n duidelike teken van 'n afkoeling in die verhouding tussen die twee lande.

Lees verder: Indi? kanselleer ho?profielkriekettoer na Pakistan

VN- en AU-troepe voor “uitdagings” in Darfoer, s? VN-hoof

'n Gemeenskaplike VN en Afrika-unie mag in Darfoer staar steeds groot uitdagings in die gesig, amper 'n jaar nadat dit ontplooi is, het VN sekretarisgeneraal Ban ki-Moon Donderdag in 'n verslag gesê.

'n Gemeenskaplike VN en Afrika-unie mag in Darfoer staar steeds groot uitdagings in die gesig, amper 'n jaar nadat dit ontplooi is, het VN sekretarisgeneraal Ban ki-Moon Donderdag in 'n verslag gesê.

Lees verder: VN- en AU-troepe voor “uitdagings” in Darfoer, s? VN-hoof