Die Suid-Afrikaanse regering kan nie met sekerheid sê wat die ekonomiese ineenstorting in Zimbabwe veroorsaak het nie. 'n Woordvoerder van die Presidensie, Thabo Masebe, het in 'n telefoniese onderhoud met PRAAG gesê die oorsake van die verval van die Zimbabwiese ekonomie was nie duidelik nie. Hy sê voorts die regering het geen opinie oor die
Lees verder: SA regering in duister oor ekonomiese ineenstorting in Zimbabwe

Amerika se eens dominante motornywerheid verkeer op die randjie van bankrotskap. Ford, Chrysler en General Motors se uitvoerende beamptes is hoed in die hand in Washington, eers soontoe gevlieg, en toe daarheen gery, om te pleit vir fondse om kop bo water te hou.