Ek het die afgelope tyd bewegings fyn dopgehou rondom ‘n potensiele opvolger as president. Aangesien ek reeds weet dat die de facto president eintlik Jonathan Maximillian Ernest Oppenheimer is en die seremoniële posisie wat Zuma beklee nie saak maak nie, weet ek ook dat van Mandela tot Zuma almal maar moes gaan vra vir die
Jy hoef nie van Biff te hou nie, respekteer hom net
Dit was ’n dag van lesse ontvang en van lesse uitgedeel. Vernon Philander het geleer dat krieket nie net ’n onafgebroke reeks pieke is nie en het in ses aflewerings ’n diep, donker vallei van sy eie ontdek. Die Nieu-Seelanders het van vooraf geleer wat dit van klein brakkies verg om saam met die groot
Lees verder: Jy hoef nie van Biff te hou nie, respekteer hom net
‘n Pil teen rassisme?
‘n Doodgewone hartpil het die ongewone newe-effek om rassisme te bekamp, het ‘n nuwe studie aangedui. Wit vrywilligers wat die beta-blokker gebruik het om pyn op die bors en laerhart te behandel, het op ‘n standaard sielkundige toets van “implisiete” rassistiese houdings beter gedoen. Hulle skyn minder rasbewus te wees op ‘n onbewuste vlak as
Die ANC en die nuwe Fascisme
“And one day, too late, your principles, if you were ever sensible of them, all rush in upon you. The burden of self deception has grown too heavy, and some minor incident, in my case my little boy, hardly more than a baby, saying “Jew swine,” collapses it all at once, and you see that
Dis ’n Benz, en ja, dit is Kuns
{jathumbnail off} Vertoef ‘n oomblik om saam met my die hoed te lig vir een van die twintigste eeu se uitstaande kunstenaars – Paul Bracq. Dis Bracq, nie Braque nie. Ek het onlangs weereens die uitsonderlike vreugde gehad om een van sy kunswerke vir ‘n paar kosbare oomblikke te sien. Dit was in die Noordelike
Tutu skerm vir Britse imperialis
Aartsbiskop Desmond Tutu sê politici moet sensitief wees wanneer name van voormalige leiers verander word. Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe het reeds in 2010 gevra dat Rhodes Universiteit se naam verander word. Die Cape Times berig dat Tutu gesê het leiers moet almal wat ‘n bydrae tot die demokrasie gemaak het, oorweeg, want niemand
Duitse president met vuvu’s uitgeblaas
Die musikale Duitsers herken ‘n wanklank as hulle een hoor. Betogers met vuvuzela’s het met ‘n konstante spervuur van geraas tydens ‘n militêre seremonie Donderdag vir Duitsland se voormalige president, Christian Wulff, wat die amp onder ‘n wolk verlaat het, afskeid geneem. Sowat 250 betogers het met hulle plastiekwalghorings wat tydens die 2010-Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika
SA vra verskoning oor Nigeriese deportasies
Suid-Afrika het Donderdag om verskoning gevra vir ‘n massa-deportasie van Nigeriërs, in ‘n poging om ‘n diplomatieke onderonsie by te lê. Dié kwessie het weer die aandag gevestig op die soms gespanne betrekkinge met die res van die vasteland. “Ons wil nederig om verskoning vra vir hulle, en ons het,” het Suid-Afrika se adjunk-minister van
Geweld by kliniek na wag geskiet is
Drie-en-vyftig mense het Donderdag in die Sekgosese-landdroshof in Limpopo verskyn in verband met openbare geweld. Hulle is op borgtog van R500 elk vrygelaat en die saak is tot 2 Mei uitgestel, het lt. kol. Ronel Otto gesê. Die 53 is in Sephukubje in hegtenis geneem nadat geweld Sondag by ‘n plaaslike kliniek uitgebreek het. Die
Polisielid dood in Renamo-aanval
‘n Mosambiekse polisiebeampte is Donderdag dood nadat ‘n skietery tussen die polisie en Renamo, die hoofopposisieparty in Mosambiek, uitgebreek het. Sowat 300 voormalige soldate van die opposisie kampeer reeds vir weke buite die Renamo Party se hoofkwartier in Nampula. Hulle sê hulle wag vir opdragte van die Renamo-leier Afonso Dhlakama om met betogings teen die
