Die Tshwane-metropolisie het toestemming aan die ANC-Jeugliga om Vrydag ‘n nagwaak buite die Uniegebou in Pretoria te hou, geweier. Console Tleane, woordvoerder van die Tshwane-metropolisie, het gesê dít is Dinsdag besluit by ‘n vergadering tussen die organiseerders van die optog, die metropolisie, die Suid-Afrikaanse polisiediens, Tshwane-nooddienste en die presidensie. “Die presidensie het die versoek van
En volgende is Iran
Terwyl die onwetende wêreld fees vier oor die dood van Libië se flambojante diktator en hoop op ‘n nuwe begin, is daar soos gewoonlik mense wat kritiese vrae gaan stel oor hierdie verwikkeling. Dit behoef geen grondige verklaring dat die bekende ou spelers op die toneel hierdie opverwerping in die hand gewerk het nie: Die
Franz Liszt, ‘n voorbeeld vir Afrikaners
Volkstrots is iets wat in die mense se harte saad skiet en groei. Dikwels is dit iemand wat weens afkoms of ‘n toeloop van omstandighede naatloos in ‘n ander, sogenaamde meerderwaardige kultuur kon opgaan wat aan sy volksgenote wys wat volkstrots is. So iemand was Franz Liszt. Min mense word nie deur sy pragtige Liebestraums
Motlanthe besoek Dene
Adjunkpresident Kgalema Motlanthe het begin met ‘n handelsbesoek aan Denemarke waar hy hoop om regstreekse buitelandse beleggings te lok. Denemarke is ‘n netto-uitvoerder van voedsel en maak staat op ingevoerde grondstowwe vir die vervaardigingsektor. Die land is ook ‘n moderne mark-ekonomie en as lid van die Europese Unie is hy ook grootliks afhanklik van buitelandse
Gaddafi waarskynlik doodgefolter
Die leier van Libië se Nasionale Oorgangsraad (NOR) het te midde van groot druk deur die VSA en ander moondhede gelas dat ‘n ondersoek gedoen moet word na Moeammar Gaddafi se dood. Die NOR het ‘n komitee geskep om Gaddafi se dood verlede Donderdag te ondersoek omdat daar nog geen duidelikheid is oor presies hoe
Internasionale regsbeginsels het in die slag gebly
Met oud-president Gaddafi van Libie uit die weg geruim, kan tereg gevra word wie volgende is? Die afgelope dekade het die VSA en sy bondgenote begin met ‘n reeks invalle in verskeie lande in die Midde-Ooste en Noord-Afrika. Die eerste slagoffer van Amerika en sy Europese bondgenote se veldtog teen diktotariale presidente wat volgens Amerika
Lees verder: Internasionale regsbeginsels het in die slag gebly
Cele ‘respekteer’ sy skorsing
Bheki Cele, nasionale polisiekommissaris, “respekteer” President Jacob Zuma se besluit om hom te skors, het sy kantoor Maandag gesê. “Die nasionale kommissaris van polisie, genl. Bheki Cele, neem kennis van en respekteer die president se besluit. Hy is besonder vol vertroue dat hy die beskuldigings van die opkomende ondersoek geheel en al sal kan weerlê,”
Afgedank na kredietkaartongerymdhede, nou DA-lid
Besigheid Teen Misdaad (BTM) se afgedankte baas het R37 000 van die organisasie se geld op inkopies geblaas. BTM, ook in Engels bekend as Business Against Crime (BAC), is ‘n voertuig wat deur die land se sakegemeenskap geskep is om misdaad te beveg en hulle kry miljoene in skenkersfondse. Die besturende direkteur van BTM in
Lees verder: Afgedank na kredietkaartongerymdhede, nou DA-lid
VF verwelkom skorsings van ministers
Pres. Jacob Zuma se aankondiging dat hy die nasionale kommissaris van Polisie, Bheki Cele, geskors het hangende ‘n ondersoek en die afdanking van die minister van Openbare Werke, me Gwen Mahlangu-Nkabinde asook die van mnr. Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering, word deur die Vryheidsfront Plus verwelkom. As een van die regspersone wat die klag
VF-petisie was tolhekke se doodsteek
“Die Vryheidsfront Plus verwelkom die minister van vervoer, mnr. S’bu Ndebele, se besluit om die implementering van die Gauteng-tolhekprojek uit te stel. Volgens die minister gaan daar eers in Februarie 2012 ‘n besluit oor die tolgelde geneem word. “Die VF Plus is van mening dat die inhandiging van meer as 100 000 geouditeerde protes-handtekeninge by
