Luiperd val toeris aan

'n Luiperd het 'n toeris in die Umfolozi-wildtuin in Kwazulu-Natal aangeval, is vandag bekendgemaak. 'n Woordvoerder vir die wildtuin, Jeff Gaisford, sê dat die voorval gisteraand plaasgevind het terwyl die toeris besig was om vleis te braai.
 
Lees verder: Luiperd val toeris aan

Eskom melk middelklasverbruiker

ImageEskom melk die middelklasverbruiker deur alle winste van residensiële verbruikers te verhaal. So sê 'n konsultant van Forensies.com, dr. Philip Theunissen wat bekendgemaak het dat Eskom 88% van alle winste van residensiële verbruikers verhaal.
 
Lees verder: Eskom melk middelklasverbruiker

Dodetal in China styg dramaties

ImageMeer as 80 000 mense is tans dood of word as vermis beskou ná Sjina se ergste aardbewing in dekades, het die regering gister bekendgemaak.

Lees verder: Dodetal in China styg dramaties

Somali?rs uit Kaapstad ontruim

Terwyl die polisie 'n afname in vyandelikhede aan die Witwatersrand in die etniese geweld rapporteer waarin die land tans verkeer, berig Die Burger dat hul kollegas in Kaapstad besig is om Somaliërs uit Du Noon naby Milnerton te ontruim.

Lees verder: Somali?rs uit Kaapstad ontruim

Geen dooies kan ge?dentifiseer word nie

Buitelanders in Suid-Afrika koop dikwels ID-dokumente van korrupte amptenare by Binnelandse Sake, maar geen van die 42 dooies in etniese gevegte oor die afgelope week kon tot dusver geïdentifiseer word nie.

Lees verder: Geen dooies kan ge?dentifiseer word nie

Polisie meen geweld neem af

Volgens die polisie is die etniese geweld aan die Witwatersrand besig om te verminder en sedert Woensdagaand word die toestand as rustig beskryf.

Lees verder: Polisie meen geweld neem af

Ons is op randjie van burgeroorlog

Na die afgelope 10 dae se xenofobiese aanvalle op buitelanders in die Republiek haal ek aan uit ‘n brief van ene Johan Combrink sowat ‘n maand gelede. Combrink spreek sy kommer uit teenoor die wapendraende skip in die Durbanse hawe asook die grootskaalse instroming van Zimbabwiërs in ons land.

Lees verder: Ons is op randjie van burgeroorlog

Die Afrikaner onder beleg

In die geskiedenis was baie nasies onder beleg, maar die Afrikaner se beleg kan moontlik vergelyk word met die beleg van Jerigo toe die mure verbrokkel het onder die uitbarsting van ramshorings, of was die ramshorings simbolies? Was dit nie miskien die lawaai van propaganda nie?

Lees verder: Die Afrikaner onder beleg

Ope brief aan Rachelle Greeff

Ek wonder of jy dink dat almal in die land lus is om die polities korrekte goed wat in die Sarie of Rooi Rose uitgebasuin word te lees en selfs te glo.

Lees verder: Ope brief aan Rachelle Greeff

Eskom begin dalk weer met beurtkrag

ImageEskom het vandag gewaarsku dat hy moontlik weer met beurtkrag gaan begin aangesien die elektrisiteitsnetwerk opnuut onder druk verkeer.

Lees verder: Eskom begin dalk weer met beurtkrag